Hi manne,
ek stel belang in n Honda NC750X en wil bietjie hoor wat jul opinie is oor hierdie fiets.
Die sitplek is laag (ek is maar kort), dit is n kombinasie van pad/adventure/tourer en die petrolverbruik lyk baie ekonomies.
Ek wil dit gebruik vir daaglikse "commuting" en die "af-en-toe" sondag trippie nie te ver van die huis af nie.
Van die wat al een gery het, hoe vind jul die sitposisie, die balans van die fiets asook die almene rygenot van die fiets?
Groete
Jacques
Honda NC750X
-
Induna
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am
Honda NC750X
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Honda NC750X
'n Pel van my ry een en hy is baie gelukkig met die fiets as commuter. Neem in ag die klein petol tenk kapasiteit ens. Jy kan nie verkeerd gaan met Honda nie. Sou jy verder trips wil vat met die fiets mag jy dalk meer soek. Dis maar net my beskeie opinie. Het op die fiets gesit en die sit posisie is baie beter as die normale super bike posisie. Ek sou dit vergelyk met die meeste dual purpose fietse. Vir commuting sal jy nie spyt wees nie glo ek. Veral die prys in ag geneem.
Maak 'n verskil
-
Induna
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am
Re: Honda NC750X
Baie dankie vir die terugvoering. Ek het ook baie reviews gekyk op youtube en ek lry net goeie reviews..
Petrolverbruik is 27km/l en hantering klink baie goed. Almal se dis uitstekende waarde vir geld, so ek dink ek het my antwoord!!
Dankie weereens.
Jacques
Petrolverbruik is 27km/l en hantering klink baie goed. Almal se dis uitstekende waarde vir geld, so ek dink ek het my antwoord!!
Dankie weereens.
Jacques
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II