Naand manne
Het enige iemand al die bogenoemde punt mee ge jag ? Is hulle redlik akkuraat ?
Sien uit na julle antwoorde.
Dankie en groete
Hornady interlock 190 grain 30 kaliber
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Re: Hornady interlock 190 grain 30 kaliber
Hi Dwight,
Ek skiet al die laast e2 jaar met hulle in my 30-06. Ek was baie tevrede met hulle. Ek het meestal kleiner wild met hulle gejag en kon nog net 1 punt herwin.
Hulle het regtig mooi geskiet en het teen so 2400fps geloop. Ek het hulle juis so gelaai indien ek wil blad skote skiet om die skade af te hou.
Ek het die naweek my laastes uit geskiet en kon die laaste 6 maande nie van hulle kry nie. Waar het jy in die hande gekry?
Ek skiet al die laast e2 jaar met hulle in my 30-06. Ek was baie tevrede met hulle. Ek het meestal kleiner wild met hulle gejag en kon nog net 1 punt herwin.
Hulle het regtig mooi geskiet en het teen so 2400fps geloop. Ek het hulle juis so gelaai indien ek wil blad skote skiet om die skade af te hou.
Ek het die naweek my laastes uit geskiet en kon die laaste 6 maande nie van hulle kry nie. Waar het jy in die hande gekry?
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Hornady interlock 190 grain 30 kaliber
Scrappies
Ek het hulle ook lank terug ( vorige loop ) ge skiet en laat ek jou se daai goed het beneek gewerk.
Rede hoekom ek vra is omdat ek tans n SST165 skiet teen 2850 fps en dit is seker genoeg midesyne vir enige iets maar ek is self skrikkerig vir daai vleis skade ens. en dit nou juis hoekom ek wil begin uitvind of iemand dit ken.
Ek sal hulle wil gebruik op groter bokke soos wildebeeste en gemsbokke ens op langer afstande en dan die koel bietjie ( net klein bietjie jaag ) en juis gebruik maak van hulle om rede ek nie interbonds kry nie maar soos jy se skaars soos hoender tande.
Dankie vir insette

- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Hornady interlock 190 grain 30 kaliber
Dwight ek sal nie sst's aanbeveel vir groter bokke nie. Sst's werk goed as jy nie been tref nie. Ek het hierdie jaar total bullet failure gehad op n Gemsbok wat ek met sst geskiet het. Ek het die bok op die knoppe geskiet die koeël het heeltemal opgebreek toe skiet ek weer op die knoppe die bok staan nog, daardie koeël het ook opgebreek. Het toe n quartering away skoot gehad geen been getrek nie koeël mooi gemusroom en die bok net daar geval. Die interlocks sal mooi werk, maar jy kan kyk na gmx'e en barnes ook vir groter bokke.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Hornady interlock 190 grain 30 kaliber
Hi Joe
Ek hoor wat jy se maar dan sal ek seker die barnes meot gebruik en so vinnig as moontlik skiet.
Sal eers gaan dink daaroor.
Dankie en groete
Ek hoor wat jy se maar dan sal ek seker die barnes meot gebruik en so vinnig as moontlik skiet.
Sal eers gaan dink daaroor.
Dankie en groete
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Hornady interlock 190 grain 30 kaliber
Nee die interlocks sal werk. Skiet hulle tot hulle op is. Ek skiet net sst vir papier en kleiner bokke. As jy nìe been tref nie is vleis skade nie so erg nie. Ek skiet gmx'e ook vleis skade is min. Ek mors eerder n kg vleis as wat ek agter n kwesbok aanloop. Die probleem met hornady is daar is beperkte vooraad so wanneer dit beskikbaar is koop ek genoeg. Monrique van sandveld varminting verkoop hornady koeëls.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Hornady interlock 190 grain 30 kaliber
Joe
Die hronady skiet vrek mooi in my geweer, 165 SST teen 2850 skiet gereeld onder 20mm 3 skoot groepe op 300m en ek het 500 gekoop so sit met baie van hulle.
Die hronady skiet vrek mooi in my geweer, 165 SST teen 2850 skiet gereeld onder 20mm 3 skoot groepe op 300m en ek het 500 gekoop so sit met baie van hulle.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Hornady interlock 190 grain 30 kaliber
Nou dan kan jy mos skiet gebruik hulle
, skiet papier, springbok en blesbok, koop vir jou n paar gmx'e ontwikkel jou lading skiet groot bokke met die gmx'e en kleiner bokke met die sst's, ek doen net n klein verstelling op my teleskoop as ek gmx'e skiet.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Hornady interlock 190 grain 30 kaliber
Ek het van '93 alle 190gr opgekoop. Beste groepering was 6.5mm op 100m @ 2420'/sek het voorsit springbokke tot gemsbok en bwb geskiet. Alles eenskoot gevalle, geen koeël herwin nie. Het 3006 vir skoonseun gegee so 3 jaar gelede. Ek was baie tevrede met die koeël.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hornady interlock 190 grain 30 kaliber
Dwight as daai SST jou pla praat met my asb.