Hi daar manne.
Ek hoop daars iemand wat my kan help? Hoe moet ek te werk gaan as ek dalk sou geweersmid wou word. Ek verstaan soos ek nou al bietjie navraag gedoen het, dat jy tenminste 3 jaar ondervinding moet het as "aprentice" onder korekte persoon. Maar jy moet ook blykbaar ñ skriftelike voorbeeld he om jou werks take en kriteria te verduidelik. Maar is nie seker hoe om daai gedeelte te doen nie. As iemand my dalk kan help met voorbeeld van hoe om so voorstelling op te stel sal ek baie dankbaar wees.
Dankie.
