Ek wil graag weet of mens patrone wat klaar gelaai is ook in die tumbler kan gooi om skoon te kom. Ek het nou nog n klompie van wat n maat altyd vir my gelaai het en hy het nie skoongemaak nie.
Blok.
Tumbler
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Tumbler
Mens kan baie goete doen.
Ek is self bewus van ouens wat dit doen. Daar is reeds posts oor die gedagte.
Kortliks NEE die dryfmiddel kan verweer en die brand tempo beinvloed, wat die druk opjaag. In die tumbler kan die primer gestamp word en ontbranding veroorsaak.
Miskien kan Gerard meer uitwei

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Tumbler
Beyers
Dankie vir die terugvoer, dit maak sin wat jy se van dryfmiddel kan dink die langwerpige korrels wat nou daar in is hoe mooi ovaal gaan hulle raak en dit sal virseker uitwerking he op die verbranding. Sal hulle maar klaar skiet en dan tumble.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Tumbler
Blok,
Vat 'n lappie met bietjie Brillo op en vryf hulle bietjie, daai gelaaide patrone sal sommer nou nou mooi blink.
Raves

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Tumbler
Raven
Ek het daarmee begin maar na die eerste pakkie sien ek nie kans vir die laaste 6 nie.
Net gedink ek kan dalk sommer n kortpad gebruik.
Blok
Ek het daarmee begin maar na die eerste pakkie sien ek nie kans vir die laaste 6 nie.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Tumbler
Blok,
Ek hoor jou, maar hulle blink mooi agterna...hehhehe.
P.s. As jy St Nowhere toe kan kom, dan gee ons jou 'n koue bier en 'n lekka vis man.
Maak 'n plan.
Raves
Ek hoor jou, maar hulle blink mooi agterna...hehhehe.
P.s. As jy St Nowhere toe kan kom, dan gee ons jou 'n koue bier en 'n lekka vis man.
Maak 'n plan.
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Tumbler
Raven
As ek reg verstaan sit ek dan met die bier in die hand en vis in die pan en julle vryf blink.

Nee jong ek kyk daai post van julle lankal met hang ogies. :(Ek het verlede jaar al vir die selfde tyd visvang en jag vir my en vakansie vir die vrou en kinders in die ooskaap geboek en betaal so kop kan ek nie nou uittrek nie.