Wat is beter 243 of 270 ?

Post Reply
User avatar
djdppolo
Newbie
Newbie
Posts: 42
Joined: Thu May 21, 2015 7:07 am

Wat is beter 243 of 270 ?

Post by djdppolo »

Ek wil n 243 of 270 koop. Ek weet nie watter een is beter vir daaglikse gebruik nie?

Enige voorstelle?
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by Armand Steenkamp »

Ons weet nie wat jy wil skiet nie, ook nie hoefeel ondervinding jy het nie. As jy as n reel groter wild as rooihartebees gaan skiet sal ek se vat eerder die 270...

Groetnis
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by Giepie »

Hi djdppolo.

Hierdie is 'n vraag wat lang gesprekke sal uitlok. Die belangrikste is wat bedoel jy met "daaglikse gebruik"? Is dit vir jag of teiken skiet. As dit vir jag is, wat se diere wil jy jag?

Die 270Win manne soos ek sal sê gaan vir jag vir die 270. Die 243 manne sal hierdie kaliber weer aanbeveel.

Vertel ons bietjie meer wat jy in die geweer soek, maar vertel ook bietjie meer oor jouself. Party mense kyk maar skeef as jy sulke vrae vra sonder om jouself bekend te stel. Maar welkom hier.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by Pvdw »

Onmoontlike vraag om te antwoord sonder meer info.

Wat en waar wil jy skiet?? Afstande?? Bladskote of kop/nek skote.

Gee meer onfo en so kan ons meer hulp gee.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by tripodmvr »

Die manne is baie diplomaties en verwys na voorstelling. Kliek op die post hieronder en jy sal verstaan wat hulle bedoel.

http://www.jaracal.com/viewforum.php?f=126
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
djdppolo
Newbie
Newbie
Posts: 42
Joined: Thu May 21, 2015 7:07 am

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by djdppolo »

More mense. Ek boer in suide van Natal. Ek weet nie baie van gewere af nie! Maar ek het n 308 windshester.

Ek het n bobbejaan en n jakkals probleem. Ek voel die 308 is bietjie te groot, so wil its kleiner en vinniger kry vir +- 500m.

Dankie
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by Capt. Yoda »

243 of self 22250
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by PWV »

djdppolo wrote:Ek wil n 243 of 270 koop.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by Armand Steenkamp »

As dit vir Bob en Jak se kind is sal ek se kry n 243 ! Skiet hom 87gr Vmax
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by joe rocket »

243 sal werk en as hy uitgeskiet is maak dan van hom n xc
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Henrie_270
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Wed Jan 14, 2015 3:35 pm

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by Henrie_270 »

243 sal die beste werk vir jakkies, bobbe en selfs springbokke.

Die 270 is meer n jag kaliber vir koedoes, blesbokke ens.

Ek skiet met albei en jy sal nie n fout maak met enige van hulle nie.

Groete
243 win, Howa Varmint, Swarovski z3 4-12x50 BRH
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 624
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by ZKK »

Begin ook nou al dink wat jy met die geweer wil maak as sy loop uitgeskiet is die dag.
As jy die aksie bv wil gebruik om iets soos n 280rem of 284win of 6,5x284 te bou, sal dit moontlik n goeie idee wees om nou al reeds n lang aksie te kry.
(weet mens kan n .284 op kort aksie bou, maar n lang aksie gee mens meer opsies)

So neem hierdie ook ingedagte
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by Jake1 »

As jy nie teikenskiet of heeltyd speel met geweer nie gaan jy nie sy loop uitskiet nie. Vir jou aanwending stel ek ook voor die 243 of nog kleiner in senterslag .22 soos 22250 222 of 223.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
djdppolo
Newbie
Newbie
Posts: 42
Joined: Thu May 21, 2015 7:07 am

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by djdppolo »

Dankie manne!! Waardeer dit baie.

Nou nog n vraag wat ek het, is daalk n dom vraag!

Watse maak moet ek voor gaan en watse geld kyk ek na? 2de hans en nut?

Dankie
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by joe rocket »

As jy 243 of 222-50 koop koop n howa bull barrel jy gaan nie maklik sy prys klop nie. Sintetiese kolf howa kyk jy na r 9 900. As jy n euro varminter kan kry koop dit, dit het klaar n gelamineerde kolf op. Gaan kyk op camdix se webwerf ek dink hulle prys was ongeveer R 13 000.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by Capt. Yoda »

Of vir so paar rand meer Tikka Varminter of vir selfs bq minder as die Howa n Remington SPS Varminter
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by Hein22 »

270. Daar is nie meer koeels vir die 6mm's nie. :( :( :(
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by Capt. Yoda »

Hein22 wrote:270. Daar is nie meer koeels vir die 6mm's nie. :( :( :(

haha en teen die trent wat die rand sy gat sien gaan ons almal begin lood koels giet todat visvang sinkers se pryse weer die hoogte in skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
djdppolo
Newbie
Newbie
Posts: 42
Joined: Thu May 21, 2015 7:07 am

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by djdppolo »

Dankie vir all die hulp mane! Sal julle laat weet hoe ek vorder!!
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by Hein22 »

Capt. Oblivious wrote:
Hein22 wrote:270. Daar is nie meer koeels vir die 6mm's nie. :( :( :(

haha en teen die trent wat die rand sy gat sien gaan ons almal begin lood koels giet todat visvang sinkers se pryse weer die hoogte in skiet
Sal dit nie nou vir jou 'n ding wees die dag wanneer die vissermanne kla daar is 'n tekort aan sinkers nie. ;D
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by Hansieslim »

Ek was so n jaar gelede by dieselfde vraag na ek my eerste Karoojag ervaar het...243 of 270? Soveel mense wat daar is, soveel opinies gaan jy kry. Ek het besluit om al daai opinies te ignorer en het na n kaliber gaan soek wat tussen daai twee val. En ek het hom gekry. Altyd goed om so bietjie vir Google en Youtube hulle opinies te gaan vra.

Ek is nog nie n wyse man op hierdie onderwerpe nie, maar een ding wat positief is oor albei hierdie kalibers is, dat hulle volop is en as mens die dag nie patrone het nie, sal jou pêl of jou buurman of die ou kooperasie dit hê.

Jy moet nie uit die oog verloor dat jy met jou bestaande 308 (as jy wil herlaai) dalk by goeie resultate sal kan uitkom wat daai laaaaang skote gaan moontlik maak. Dan is die koop van n 243 of 270 dalk onnodig. Maar ek weet wat jou situasie is...jy WIL nog n geweer hê! Koop hom!!
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 624
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by ZKK »

Een ding wat vir my verbasend is, is met die gewildheid van die .270 in Amerika, dat vervaardigers soos Berger nie beter lang afstand koeels in die kaliber maak nie.

vergelyk bietjie die BC's van die 270 met die 6,5 net kleiner, en die 7mm koeels wat net groter is.
die .270 steek maar sleg af.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by Capt. Yoda »

ZKK wrote:Een ding wat vir my verbasend is, is met die gewildheid van die .270 in Amerika, dat vervaardigers soos Berger nie beter lang afstand koeels in die kaliber maak nie.

vergelyk bietjie die BC's van die 270 met die 6,5 net kleiner, en die 7mm koeels wat net groter is.
die .270 steek maar sleg af.

Ja nee beslis, lyk of Amerika heel van hul geliefde 270 vergeet het maar dit het seker maar te doen met die kalibers wat op kompeterende vlak gebruik word in Amerika.Berger sal verseker meer konsentreer op n kaliber wat in Fclas gebruik word as een wat oor naweke gebruik word om n bok te jag, ek is seker met tyd sal daar beter koels vir hom kom.Die 25-06 sit maar in dieselfde boot.

As jy sien jy kan n 6mm 105gr Berger Hybrid met n G1 BC van 0.547 teen 3000fps uit standaard .243 uit skiet kom jy agter hoe ver hulle agter raak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 624
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Wat is beter 243 of 270 ?

Post by ZKK »

Is waar, maar op die einde vd dag is Berger ook maar n besigheid wat wil geld maak.
en ek dink verseker daar sal n mark wees vir n hoe BC koeel in .270
Post Reply