Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
-
Danie Lombard .243

Dag maters
Help my gou met raad asb.
My ou stryd os .243 se loop begin einde se kant toe staan. Dit begin tyd word vir herloop. Ek het 'n gedagte om my nuwe 243 loop te laat ackley (noot gedink ek sal ooit so iets oorweeg nie LOL! ).
Tans skiet ek 75gr V max punte teen 3600 fps met 46,5gr S365 en 87gr V max punte teen 3380fps met 50,0gr S361
Nou is my vraag, behaal die AI 243 veel meer tromp snelheid as die std 243 met b.g. punte? Ek weet bitter min van AI en se altyd as dit werklik waar so 'n goeie verskyksel is, hoekom bring die vervaardigers nie sommer klaar AI kaliber uit nie. Net my opinie.
Tweedens Is 243 AI dies maklik bekombaar en is die tipe dies duurder as normale std dies? RCBS Lymann???
Ek sal enige raad en inligting hoog op die prys stel. Soos ek se, ek weet niks van Ackley nie.
Ten laaste, die geweer word slegs vir nag jag, paar springbokke in die winter en ongedierte jag gebruik.
Dankie
Danie

- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Danie
Sien julle Vrystaters kry meer spoed uit std 243 as enige ander provinsie. Ek glo nie ek sal meer as so 2450Fps uit 87gr Vmax kry met Ackley nie en p die 75's kry ek seker so 3740fps en kan nie sien dat jy enige iets gaan wen om na Ackley te gaan met die spoed wat jy reeds kry nie. Die omskakeling gaan jou te veel kos in terme van geld.
Met die std 243 het ek onderskeidelik 3250 en 3500fps met die 87 en 75 gr Vmaxe gekry en dit uit 25duim lope.
Mooiloop
Ns. Maar as jy eenmaal 'n Ackley geskiet/gehad het, bly jy by Ackley. Weet nie hoekom nie.

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Daantjie
Ek weet dat die AI heelwat meer oemf gee in die 243. Maar met die spesifieke punte kan ek nie vir jou defnitiewe antwoorde gee nie.
Wout is die man man om mee te praat want hy verstaan Ackleys. Hy het soveel van hulle, tot 375AI

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Danie
Ek het sopas y 243 laat AI. Soos Taffie ges? het gaan dit jou 'n paar rand kos, maar as 'n ou 'n ferrari ry en jy kan die brandstof bekostig is die koste van tyres 'n bysaak....
Ek het 70gr noslers geskiet teen so 3500 maar het geweet dit was bietjie warm, skiet nou so 3560fts maar sonder druk of dat ek hoef versigtig te wees op warm dae!
Dink die AI se voordeel is dat jy die swaarder(80gr+) koe?ls bietjie makliker(sonder druk) kan aanjaag. Het die naweek met die geweer smit gepraat wat myne gedoen het en hy skiet nou self 'n 243AI met 95gr koe?ls teen 3350fts baie akkuraat.
Die AI se doppe vloei ook nie so baie as met die standaard 243 nie!
Moet s?, my volgende loop sal weer 243AI wees, en daai patroontjie lyk wragtig dapper ook met sy skouers!
Wag vir Wouter hy kan jou baie meer vertel!
Willem

Dankie maters
Jul terugvoer is puik
Ek het genoeg antwoorde gekry om my te laat hou by die std 243 Die spoed wat ek kry metmy 243, lang lang loop, het nie gevaarlike druk nie, maar die primers is wel plalt geslaan, maar nie gevaarlik plat nie. Ek het gedink dat die AI veel meer vinniger is as my std 243.
Dit wil wel voorkom dat die AI die std. 243 ore aansit met die gebruik van swaarder punte. Ek spits my meer toe op die ligte punte vir die jakke en katte.
Dankie vir die terugvoer manne, ek waardeer.

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Daan
Jammer dat ek nou eers hier by die post uitkom. Ek het vinnig daai ladings wat jy gegee het deur QL gehardloop en op n 30duim loop gee hy so 3540ft/sek met die V Maxe en toe ek die dopkapasiteit met 2gr verklyn toe gee hy 3600ft/sek. Dit is nooit my plek om te stry of te bevraagteken oor wat n persoon se roer kan doen nie en ek is ook nie van plan om vandag daarmee te begin nie. Met n 26 duim loop hardloop n mens 66547psi om 3600ft/sek te bereik en in ag geneem dat die 243Win se maksimum Sami vlakke net oor die 60000psi is, is dit n ongewenste praktyk.
Met die 243 AI vehoog die dopkapasiteit vanaf n gemiddeld van 54gr in die Win na so 57gr in die AI en die skouer na 40 grade. Nou ek hoor wat jy se oor as AI so goed was hoekom pas niemand dit toe nie? Wat dink jy is die RAUM en die WSM en WSSM reeks produkte? Daar is bitter min verskil tussen 35 grade skouers van die WSM en WSSM reeks en AI se 40 grade. Die bodytaper op die reekse is ook maar bitter dieselfde. Kom die manne nie maar stadig maar seker by n ou baas wat aan die verkeerde kant van 1950 hierdie goedjies uitgedink het nie?
Met hierdie node program van Arnold en Ql kry ek dit nou al hoe meer dat ek vinniger nodes kan slaan met die AI wat nie bereikbaar was met die ouer dop nie. Dit maak net jou kaliber soveel meer volsydig en buigbaar. Jy kan alles doen en nog meer met die AI as die standaard en dan nog teen laer druk wat as jy mooi dink daaroor nogal baie voordele in het. Doplewe, aksielewe en in sekere gevalle as jy sekere mense kan glo langer looplewe. Hulle maak die stelling dat die laer druk, laer kamerteperature bevorder en dus die looplewe spaar(besluit jy self, ek se weer die groter poeiervolumes kanseleer dit moontlik uit).
Ek het vandag n nuwe RCBS herlaaistel ontvang en die prys was R1400 vir die 243AI. Die kamersny is ook nie ver daarvan af by die persoon by wie ek my werk laat doen. So alles en alles kos dit nie niks nie.
Die 243 Ai is een van die beteres van Ackley en defnetief een om te oorweeg as jy die meeste uit jou 6mm wil he. 200-250ft/sek op dieselfde drukvlakke is die norm. Jy sal n klomp manne op die forum kry wat ook soos ek daaroor voel en met rede. Akuraadheid is vir my oor die algemeen beter as die ouer dop met posetiewer kopspasie en meer univorme verbranding. Dit lyk ook op QL of die ontbrandingskurwes beter is en as dit by werklike fyn skiet kom is dit n helse pluspunt.
Hoop my skrywe help met jou keuse en as jy op die Ackley besluit sal jy nie spyt wees nie!
Groete
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Wout ek het ook op QL gaan speel en ook dieselfde goed gesien wat jy nou van praat. Het jou mos ges? die naweek ek wil dit ook dalk doen as die 243 se loop klaar raak.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Dok jy sal nie spyt wees nie, glo my!
Groete
Wout
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Hoe werk dit met die dies. Bestel jy dit so van die vervaardiger af, of modify die gunsmith die dies?
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Jagtersdok
Jy kan die dies koop by 'n geweerwinkel, ek wag vir myne van Safari af!
Willem
Jy kan die dies koop by 'n geweerwinkel, ek wag vir myne van Safari af!
Willem
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Sal mens bv Lee collet die kan modify?
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Ek weet nie. Sal maar so bietjie moet rondlees daar by die Amerikaners.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Jagter
Ek weet daarvan dat die manne die geweersmit vra om vir hul 'n "die" te sny met dieselfde reamer as wat hul kamer gesny is om die doppe so na as moontlik aan hul kamer specs te hou, so ek dink dis moontlik om 'n die te verander! ( Het dit gelees op 'n USA site)
Wat s? die slim manne of is daar dalk iemand wat dit al gedoen het?

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Toe ek by LEE uitvind oor 'n collet die vir die 260 Rem AI het hulle ges? dat 'n gewone 260 Rem collet die gebruik kan word en dat daar genoeg plek is vir die skouers. So dit behoort seker te werk vir die 243W ook.
-
Danie Lombard .243
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Man Maar hier is kennis oop die forum
Wouter, jong jy laat my nou bang word oor die kmer druk in my 243 loop. Ek het my spoed lesings van die bench af geskiet, so presies as moontlik deur die middel van die chrony. Die chrony was so agt meter voor die loop gewees. Die spoed met die 75 gr V max was 3598fps- 3605fps en 3600fps. En ek dink nie my chrony is siek nie want as ek .22 long deur hom skiet dan se hy 1100fps Klink vir my reg. Wil dit nou vir my voorkom dat ek te hoe spoed in my std 243 kry? As dit so is dan is ek bly, maar julle maak my nou wonder oor die kamer druk. My doppe kom maklik uit die kamer uit, en die bolt handle lig maklik op.
Dit wil tog nou na jou plasing Wouter, vir my lyk of die 243 AI TOG 'n goeie keuse is. Verstaan ek reg van jou dat die 243 AI die mees suksesvolle AI omskakeling is??? Lees ek reg???

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Dink die mees suksesfolle ackly omskakeling is die 7x57 jy wen 300-400ft/ps
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Nie die beste nie, maar een van die bestes.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Armand is heeltemal reg, die 7x57 is sekerlik een van die beste Ackleys.
Danie ek het my 243 ook laat AI, maar om swaarder punte teen 'n helse spoed te lanseer - en hy doen dit. 'n 107 grein Sierra MK teen 3374fps is mean medisyne. Vir 'n slag skiet ek die gonge op 450m dat hulle swaai en nie net wikkel nie.
Ek voel dat jy nie veel wen met die ligter punte nie, maar met die swaarder punte is daar 'n noemenswaardige verskil.
Groete.
Jaco

Dont tell me, show me......
-
Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: (No subject)
Ackley daai 7*57 en dan nek jy hom af 6mm toe, dan sien jy sports!! Dan hol n 75gq V max nou 3900f/s. Cois
Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
-
Danie Lombard .243
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
AITSA!! Ou Jaco 243 huil hond (LOL!)
Jy maak my mos nou oor lus vir 'n AI wat kan swaar koele stoot teen 'n lekker spoed. As mens 'n 105 en 107 kan stoot @ 3300 fps JISLAAIK!!! Dit klink na besigheid.

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Manne
Hoe lyk daai AI met die 107grainer se ballistiese trajek?
Dankie
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Stef
Mixed Unit Trajectory for Sierra Bullets .243 dia. (6mm) 107 gr. HPBT MatchKing at 3300 Feet per Second
At an Elevation Angle of: 0 degrees
Ballistic Coefficients of: 0.527 0.522 0.509 0.495 0.495
Velocity Boundaries (Feet per Second) of: 2500 1800 1600 1600
Wind Direction is: 3.0 o'clock and a Wind Velocity of: 10.0 Miles per hour
Wind Components are (Miles per Hour): DownRange: 0.0 Cross Range: 10.0 Vertical: 0.0
The Firing Point speed of sound is: 1148.01 fps
The bullet does not drop below the speed within the max range specified.
Altitude: 3500 Feet Humidity: 35 Percent Pressure: 29.53 in/Hg
Temperature: 85 F
Data Printed in Mixed Units
Range(M) Velocity Bullet Path(inches) Wind Drift(inches)
0 3300 -1.8 0
50 3208.3 0.22 0.12
100 3118.5 1.24 0.5
150 3030.5 1.18 1.15
200 2944.3 0 2.06
250 2859.6 -2.38 3.26
300 2776.6 -6.04 4.76
350 2695.1 -11.04 6.57
400 2615 -17.47 8.69
450 2536.2 -25.42 11.16
500 2458.4 -34.99 13.97
550 2381.6 -46.28 17.15
600 2306.2 -59.39 20.72
Mooi loop
Francois

Sjoe, dis lekker plat vir tot op 300m, net waar my selfvertroue stop vir n Springbok se blad. 
As n man hom op so 230m Zero gan jy lekker kan gooi vir die blad as die windjie bietjie roer.....
Dankie FM!
As n man hom op so 230m Zero gan jy lekker kan gooi vir die blad as die windjie bietjie roer.....
Dankie FM!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Weet julle hoefeel kos dit deesdae om te laat ackley?Paar jaar trug was dit maar iets soos R600?
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Standaard .243 Win VS die .243 Ackley Improved
Armand
Jy weet mos maar dit wissel maar so tussen die manne, ek glo by die meeste ouens gaan dit so tussen R800-R900 toe wees. Jou die-set gaan tien teen een duurder wees!
Groetnis