ADVERTENSIE
- Andr? Gous
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am
ADVERTENSIE
Ek wil hoor of ek die advertensie op die forum mag plaas.nTannie wat ek goed ken se man is n ruk terug oorlede en nou wil sy van die wapens ontslae raak.Miskien is daar iemand wat in iets belangstel.Sy wil wapens by polisie in gee om te vernietig toe stop ek haar eers. Ek het inligting van wapens getrek maar het hulle nog nie self gesien nie.Ek weet egter dat die oom nie regtig n jagter was nie.So hulle het min geskiet na my wete.Sy se' die boebel kan nie afgehandel word nie a.g.v die wapens. Ek het n afspraak om Maandag die wapens te sien.As ek die wapens mag opsit onder watter topic.Ek weet ook nie wie toestemming mag gee nie. Groete Andre Gous Prieska
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: ADVERTENSIE
Andre, plaas dit onder "Klein Advertensies"-afdeling. 'n Voorreg en 'n diens wat hierdie Forum gratis lewer.Andr? Gous wrote: Ek wil hoor of ek die advertensie op die forum mag plaas.nTannie wat ek goed ken se man is n ruk terug oorlede en nou wil sy van die wapens ontslae raak.Miskien is daar iemand wat in iets belangstel.Sy wil wapens by polisie in gee om te vernietig toe stop ek haar eers. Ek het inligting van wapens getrek maar het hulle nog nie self gesien nie.Ek weet egter dat die oom nie regtig n jagter was nie.So hulle het min geskiet na my wete.Sy se' die boebel kan nie afgehandel word nie a.g.v die wapens. Ek het n afspraak om Maandag die wapens te sien.As ek die wapens mag opsit onder watter topic.Ek weet ook nie wie toestemming mag gee nie. Groete Andre Gous Prieska
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Andr? Gous
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am
Re: ADVERTENSIE
Dankie LOUIS.Ek was bang iemand trap my tone.Gous
