zebra velle

Post Reply
User avatar
green leader
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am

zebra velle

Post by green leader »

more mense is daar dalk iemand wat belang stel in zebra velle, as jy belang stel pm my dan kan ek vir jou die pryse gee en hoeveelhied.
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
Vasvat
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Sat Jul 31, 2010 9:59 pm

Re: zebra velle

Post by Vasvat »

Laat weet my asb van pryse vir verskillende grade ens.
Vasvat
User avatar
green leader
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am

Re: zebra velle

Post by green leader »

jammer die ouens wat die velle gehad het was nie baie eerlike mense nie, soe daar is nie velle beskik baar nie jammer.
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: zebra velle

Post by 243Songdaug »

BASTERDS!
Dont tell me, show me......
Vasvat
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Sat Jul 31, 2010 9:59 pm

Re: zebra velle

Post by Vasvat »

Ja dis ongelukkig die realiteit van dit waarmee ons besig is. Daar is skelms in elke besigheid/dorp ens. Wonder al lankal moet ons nie 'n lys maak van die soort ouens nie, sodat die volgende ou nie ook dieselfde stel as jy moet aftrap nie. Wonder maar net? Ek het so stel met Kameelperdvelle afgetrap en is vandag so goeie R15000 armer, nie 'n sleg begin vir die nuwe jaar nie.
Willie
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: zebra velle

Post by Pvdw »

Ja skelms is daar oral.

Vandag gehoor van iemand wat 'n trok verkoop het en ?rens was iets vervals gewees. Skelm is oor die grens met die trok en die R320 000 ook daarmee saam. Die man wat verkoop het is 'n ?rvare besigheids man en nog steeds kom hulle weg. Dink net hoe hulle my sal kan inloop :P :P :P

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Gameskin
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Wed Nov 09, 2011 12:33 pm

Re: zebra velle

Post by Gameskin »

kontal my gerus as julle nog velle soek
gameskinsafari@telkomsa.net
Post Reply