6mm koeels
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
6mm koeels
weet enige iemand van enige plek wat enige 70-75gr 6mm koeels het?
ek bel die hele wereld vol, maar kry niks
ek bel die hele wereld vol, maar kry niks
HOU HOM DAAI DIKTE
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6mm koeels
Is dit vir jakkals skiet?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: 6mm koeels
VGK 021 9392391
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6mm koeels
Indien die plaaslike vervaardigers nie voorraad het nie, lyk my asof al die geweerwinkels sonder 6mm in die 70-80gr gewigklas is. Het my plaaslike een nou gebel en hulle het slegs Sierra 95gr.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: 6mm koeels
Waar kry jy hul Cassie?
-
Henrie_270
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Wed Jan 14, 2015 3:35 pm
Re: 6mm koeels
Het by Bay Guns 75 greiners gekoop so 2 weke terug.
243 win, Howa Varmint, Swarovski z3 4-12x50 BRH
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: 6mm koeels
Dankie sal hul kontak
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: 6mm koeels
Sorry Cassie
Myne is uitverkoop. Sal laat weet wanneer volgende besending inkom.
Groetnis
Monrique
Myne is uitverkoop. Sal laat weet wanneer volgende besending inkom.
Groetnis
Monrique
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: 6mm koeels
Hou jou op hoogte!cassie_calvinia wrote:sal laaik van die 75 v-max
Groetnis
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: 6mm koeels
Cassie gaan loer by outdoorguru.co.za. Lyk of daar klompie 75gr vmaxe is!cassie_calvinia wrote:sal laaik van die 75 v-max
Met n vleisie...
-
Louw123
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Fri May 13, 2011 9:39 pm
Re: 6mm koeels
Dag se manne.
Wat is die begin tot max lading vir die 70gr koeels. Ek het n paar en wil dit begin laai.
Gebruik tans 100gr met 243.
Raad is baie welkom..
Groete.. Louw.
Wat is die begin tot max lading vir die 70gr koeels. Ek het n paar en wil dit begin laai.
Gebruik tans 100gr met 243.
Raad is baie welkom..
Groete.. Louw.
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: 6mm koeels
Wldman Graaff Reinet het omtrent 15 boksies 75 Vmax
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 6mm koeels
Ludwig, hoekom is die blitzkings soveel duurder?Ludwig wrote:Ek is ook opsoek na 70gr Nosler Ballistic Tips vir 6mm as julle dalk raakloop iewers.
HOU HOM DAAI DIKTE
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6mm koeels
Die nuwe besending Sierras wat seker binnekort op rakke gaan verskyn is op met bykans 130-200%. Lyk my ons gaan moet bokdrolle skiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm koeels
Ludwig wrote:Ek is ook opsoek na 70gr Nosler Ballistic Tips vir 6mm as julle dalk raakloop iewers.
Ek het n paar manne wat vir my ook soek, sal jou laat weet as hulle erens kry.
So oor die Sierras, is dit net die een plek wat hulle in bring?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.