Tilapia ?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Tilapia ?
Dalk is ek verkeerd maar so ver ek weet is Nembwe en Nyl kurpers uitheems en dus onwettig.Ek sou nie so maklik daaroor gesels op n oop forum nie maar dalk is ek net n bangbroek.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Blouwdraad2
- Full Member

- Posts: 150
- Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm
Re: Tilapia ?
Dink n ou is redelik veilig in SA!
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Tilapia ?
Moet asb. nie baars in jou water sit nie. Die baars het al klaar omtrent al ons inheemse vis hier in die Transvaal op geeet. Hul is 'n pes en as jy nie hul getalle mooi gan beheer nie gaan jy niks meer kurpers oor hê as jy jou oë uitvee.Geno wrote:Ek sou kurper (tilapia) vestig vir ten minste 'n jaar in die damme, en daarna swartbaars insit.
Sodoende het jy winter en somer 'n lekker hengelvis.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Blouwdraad2
- Full Member

- Posts: 150
- Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm
Re: Tilapia ?
Dis baie waar Stephan,het dit hier by my ook agter gekom,klein kurpers staan nie n kans teen hulle.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Tilapia ?
Daar is verskillende opinies oor swartbaars maar die maklikste hengelvis wat ook lekker smaak is swartbaars. Swartbaars in n geslote dam kan nie regtig skade maak nie. Het jy al swartbaars gevang?
Jy kan nie verkeerd gaan om eerstens kurpers te vestig nie. Kurper self is n lekker hengelvis. Baber en Bloukurper (Tilapia) eet ook eiers maar alle lekker swartbaars damme het bloukurper in baber sou ek beslis nie insit nie. Stem saam met Geno, vestig ook die kleiner kurper spesies vir n gesonde eko sisteem. Blue gill is uitheems maar jy kan daarna ook kyk, veral as "fodder fish" as kos.
Die geheim met n goeie swartbaars dam is om eers jou fodder fish soos kurpers reg te kry en te vestig vir n jaar voor jy een swartbaars ingooi. Ek het n bass dam op my skoonpa se plaas gehad, ons het net 2kg plus bass ingegooi en sommer baie van hulle. Dit het kuiermense goed besig gehou maar die swartbaars het die kurper populasie sommer gou pakslae gegee. Ons het toe later groot blou kurpers en rooibors ingegooi wat di sisteem redelik gestabiliseer het met genoeg fodder fish.
Kyk maar na die regulasies oor swartbaars, maar as die damme nie in natuurlike waters inloop nie kan jy nie ons kosbare inheemse ekosisteem noemenswaardig seermaak nie

"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Blouwdraad2
- Full Member

- Posts: 150
- Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm
Re: Tilapia ?
Blue Gill is volgens my n baie groot pes,hy gryp enige ding wat verby kom.Dan is dit nog n storie om die hoek uit te haal sonder om deur sy skerp vinne gesteek te word.
Stem saam Jake dit is n baie lekker vis om te vang sowel om te eet,maar inheemse kleiner vis spesies sal nooit kan floreer met Swartbaars in die omtrek.
Groete
Stem saam Jake dit is n baie lekker vis om te vang sowel om te eet,maar inheemse kleiner vis spesies sal nooit kan floreer met Swartbaars in die omtrek.
Groete
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Tilapia ?
Ek het my so al lelik vas geloop sommer onlangs met natuurbewaring en die departement van omgewingsake. Ja ek het ook gedink eks redelik veilig. Nou niks met damme of vis uit te weak nie maar ja. Ek moes maar voel...Blouwdraad2 wrote:Dink n ou is redelik veilig in SA!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Tilapia ?
Nee die babers is deur hengelaars versprei. Gaan praat met die manne oor wat dit gedoen het in die weskaap. Voëls versprei nie oor die 400+km vanaf die Oranje nie.pieter du plessis wrote:Die voels verspry diengoed se eiers man..
Die hele omgewing se damme het van hulle..
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Tilapia ?
Nembwe kom voor in die Delta ek glo nie julle water temperatuur profiel is warm genoeg nie.pieter du plessis wrote:Wat dink julle van n nembwe?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 843
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Tilapia ?
Sit ten minste twee tipes kurper in jou damme. Kurpers wat aard in jou area werk baie goed. Sorg dat jy genoeg wegkruipplek vir die vingerlinge het. Dooie bome wat jy insleep of klipriwwe help baie om jou kurper te vestig.
As jy dan later swartbaars kan ingooi (let wel dit is nou onwettig), sorg dat jou swartbaarvingerling kleiner is as die kurper in die dam. Sny 'n 40 gallon drom in die helfte en hom halpad vol met gruisklip. Plaas dit so meter in jou dam. Dit skep vinnige broeiplek vir swartbaars.
Nembwe, Blue Gill en Nylkurper is ook onwettig. Ek het baie damme gebou en ge -"stock". En dit is vandag baie goeie ekosisteme en ook lekker vir sportvisvang.
Geelvis is wonderlik om in 'n dam te gooi, maar is omtrent R35 een! Karp maak jou dam melkerig omdat dit heeltyd op die bodem blaas. Babers sal self kom.
Groete
Dawie

- pieter du plessis
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Mon Mar 09, 2015 6:13 am
Re: Tilapia ?
Baber's en Karp is klaar daar ...
Dis n nuwe dam en ek het n paar Klein karpies en n babertjie gesien
Dis n nuwe dam en ek het n paar Klein karpies en n babertjie gesien