More wie kan my help om my lisensie wat ek tans het n motiveering te skryf te kanseleer ek het alreeds n ander wapen van die selfde kaliber hekoop en aansoek gedoen nou het die papiere weg geraak die lisensie wat ek wil kanseleer se loop is uitgeskiet en vol pit merke dit was vir my beter om n nuwe te koop (6.5x57) wat ek gekoop het is 6.5x55 Howa kan iemand my help asb.
Dankie
Vuurwapen lisensie te kanseleer
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Vuurwapen lisensie te kanseleer
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Vuurwapen lisensie te kanseleer
Dagsê.
So ver my kennis strek het jy 'n verslag van 'n gekwalifiseerde wapensmid nodig. Daar is dan 'n SAP vorm wat ingevul word deur die smid. Die ou wapen moet dan gedekativeer word of op die smid se boeke gesit word om dit van jou naam te kry. Indien jy die aksie wil hou sou ek dit steeds op die smid se boeke laat oordra. Indien jy dan op 'n latere stadium 'n nuwe loop in 'n ander kaliber wil opdraai kan die smid die werk doen en dan doen jy net aansoek vir 'n nuwe wapen. Vinniger en makliker as om vir 'n loopvervanging en kaliber verandering aansoek te doen.
Soos ek sê. Dit is wat ek weet.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Vuurwapen lisensie te kanseleer
Dankie sal met n wapensmid praat.
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Vuurwapen lisensie te kanseleer
Verkoop die wapen teen 'n goedkoop prys sodat iemand die aksie kan benut. Goedkoper opsie as om die wapen te deaktiveer want daarvoor gaan jy geld betaal.