Hi Manne
Is opsoek na 'n vervanging sneller vir n Ruger m77 mark 2. Sal 'n Timney pas?
Iemand het nie dalk een wat rondle en pla wat hy wil verkoop nie?
Ruger m77 mark 2 sneller Vervanging
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Ruger m77 mark 2 sneller Vervanging
Die Timney waarna jy soek is #1100 vir jou ruger. Hoor by Nic Yale of hulle hierdie timneys in stock het. Vra dan jou handelaar om te bestel vir jou.
Met n vleisie...
Met n vleisie...
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Ruger m77 mark 2 sneller Vervanging
Dankie baie
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Ruger m77 mark 2 sneller Vervanging
Sien hulle is so net oor die R2000. Maak Thor nie n sneller nie?
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Ruger m77 mark 2 sneller Vervanging
Gernie. PM vir Manus1 op die forum. Hy het onlangs sy Ruger Mk2 snelller met n timney vervang. Dit was minder as R2K, maar daar was wel bietjie dremmel werk binne aan die kolf nodig.
Praat ook met Lourens hier. Hy het n soortgelyke geweer en die sneller by n smid in PTA laat werk met goeie resultate.
Praat ook met Lourens hier. Hy het n soortgelyke geweer en die sneller by n smid in PTA laat werk met goeie resultate.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Ruger m77 mark 2 sneller Vervanging
Dankie
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Ruger m77 mark 2 sneller Vervanging
Het my ruger na s&o se geweersmid geneem om timney in te sit, toe sê smid hy sal die huidige sneller net soos timney vir my maak. Breek glad op 1.5lb. Werk was 1 uur se arbeid, maar 3 weke gewag. Alles die moeite werd. (Het nog die timney)