Lang aksie / Kort aksie - verskillende bou opsies
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Naand Manne
Seker n dom vraag maar ek het baie gaan oplees en kry nie presies wat ek wil he nie.
Is daar regtig so groot verskil tussen n LANG AKSIE VS KORT AKSIE ?
Sal jy bv n 30-06 kan bou op n Remmington kmort aksie ? Ek verstaan dat hy nie sal voer uit die magasyn nie maar in dien die aksie in ALU block gebed word en ek skiet hom as n enkelskoot sal dit dan moontlik wees ?
Verskeie geweersmede het al vir my gese dat die korter aksie net meer rigid ens en dit veroorsaak vir beter akkuraatheid dus sal n 30-06 wat gebou is op n kort aksie dan meer akkuraat wees as een wat gebou is op n lang aksie ?
Sodra die skoot ge skiet is sal die uit trek van die dop nie n probleem wees nie glo ek want dit is kort genoeg om dan te eject.
Manne ek sal julle insette wardeer hier en voor julle antwoord neem asb in ag dat die wel n baan geweer gaan wees en nie n jag geweer nie.
Hoor graag van julle.
Groete

- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Lang aksie / Kort aksie - verskillende bou opsies
Dwight ek het ook al daai selfde vraag hier gevra.
Ek het self n Defiance Rebel extra short aksie wat my 6.5x47L op gebou is.Ek verstaan ook dat as jy die geweer as n enkel skoot sal skiet sal die "loading port" se lengte jou nie moet hinder nie.
Die probleem kom nie in met die laai nie maar as jy n rondte wil uithaal dan moet jy die slot uithaal as daai port te kort is.
Ek hoop dit maak sin, dan kan die slot uithaal ook nog n probleem wees as jy met n verstelbare wangstuk sit.
Ek sal se as jy enkel skoot sal skiet gaan vir die kortste aksie wat sal werk maar as jy reeds n lang aksie het bou die geweer op die aksie.
Dit kan seker n verskil in BR maak maar as jy lang afstand gaan skiet dink ek sal die wind jou meer pla as n lang aksie.

Haan
Ja so ons denkwyse is baie dieselfde, juis hoekom ek die vraag vra is dat ek n kort aksie het en moontlik n "LANG AKSIE KALIBER" wil bou op hom.
Dankie vir die insette

- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Lang aksie / Kort aksie - verskillende bou opsies
Ek dink persoonlik die bitjie beter akuraatheid wat jy kry het nie veel meriete op die gemiddelde skiet nie, veral met die ekstra moeite inageneem... Ek het net lang aksies, behalwe my .22 natuurlik. En ek kry baie goeie groepe. Dit is wel moontlik om dit so te bou.
Nou as jy werklik op n kort aksie wil bou, bou eerder iets soos n 300WSM.
Nou as jy werklik op n kort aksie wil bou, bou eerder iets soos n 300WSM.
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Lang aksie / Kort aksie - verskillende bou opsies
Dankie Maat
Maar ek het iets baie spesifiek in gedagte en ja 300 wsm is baie nice maar ek dink daaran om n 30-06 te bou met die reamer wat ek gekoop het by PT&G.
My jag 30-06 se kamer is ook gesny met die reamer en die skiet met n 14x scope onder 20mm op 300, beste was al 15mm 3 skoot groep. So my denkwyse is om n kort aksie te gebruik, goeie kwaliteit loop, lekker groot Leupold en dan vir my n 30-06 te bou want ek dink hy gaan nog beter doen op langer afstande.
So ver is dit nog net n idee.
Dankie vir die insette.

Ludwig
Is dit regtig so ongemaklik ? Voel jy nie dat jy baat uit die kort aksie nie ?

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Lang aksie / Kort aksie - verskillende bou opsies
Dwight,
Sodra jy 'n verstelbare wangstuk in die kolf het en eers die moet uithaal en dan die slot uithaal om patroon uit te kry sal jy verstaan wat Ludwig bedoel met effe ongemaklik, en dan weer wangstuk terug te sit en regte hoogte te kry weer, afhangende watter wangstuk hardeware jy het.
Dit is maar kwessie van horses vir courses...

Last edited by JPS on Tue Jun 02, 2015 8:16 pm, edited 1 time in total.
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Lang aksie / Kort aksie - verskillende bou opsies
Die kolf wat ek reeds aangeskaf het is n boyds pro varmint, ek was van die idee dat dit nie nodig is om n verstelbare wangstuk in te sit nie.
Is dit steeds nodig as n man regtig ver wil begin skiet ?

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Lang aksie / Kort aksie - verskillende bou opsies
JaDwight375 wrote:Die kolf wat ek reeds aangeskaf het is n boyds pro varmint, ek was van die idee dat dit nie nodig is om n verstelbare wangstuk in te sit nie.
Is dit steeds nodig as n man regtig ver wil begin skiet ?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lang aksie / Kort aksie - verskillende bou opsies
Met n groot scope en die pro varmint gaan jy heel moontlik n wangstuk in sit.Dwight hoekom sou jy deur al die werk wil gaan met n kort aksie vir iets wat dalk kan werk en as dit werk gaan dit nog ongemaklik wees? Kry n ordentlike aksie vir n 30.06 en n ordentlike loop en jy gaan net so goed doen met baie minder moeite.Of het jy nou weer n RSA aksie erens raak geloop laat jy nou n 30.06 plank wil bou?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Lang aksie / Kort aksie - verskillende bou opsies
Dwight,
Ek moes verstelbare wangstuk in pro varmint insit, en ek het lekker Duk wange....
Veral vir lang afstand skiet is dit belangrik om oog belyning op selfde plek Te kry met die teleskoop vir optimale akuraatheid.
Dit is maar my 5c, ek kon baie goeie groepe skiet met die 25-06 basies 3 skote in 4mm groep en dan sommer een skoot se ent weg, vandat ek die beleining uitgesort het is die weg skoot iets van die verlede
Groete
Ek moes verstelbare wangstuk in pro varmint insit, en ek het lekker Duk wange....
Veral vir lang afstand skiet is dit belangrik om oog belyning op selfde plek Te kry met die teleskoop vir optimale akuraatheid.
Dit is maar my 5c, ek kon baie goeie groepe skiet met die 25-06 basies 3 skote in 4mm groep en dan sommer een skoot se ent weg, vandat ek die beleining uitgesort het is die weg skoot iets van die verlede
Groete
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Lang aksie / Kort aksie - verskillende bou opsies
Kaptein
Met daai reamer wat ek gebruik lyk dit my verander dit die 30-06 dalk in n ander "animal", skiet wragtig mooi.
My oorspronklike plan loop so:
Howa 308
pro varmint kolf
vervang loop en pas bertlein
vx3 8.5-25x50
rail
ringe
sneller
kaliber 308
Nou ons almal weet dit gaan werk maar n 308 is so boring kaliber
sorry 308 manne en ek het n ding oor n 30-06 jy weet mos- dus die rede oor al die vrae maar as ek die posts so kyk lyk my dit sal maar n 308 bly! 
Met daai reamer wat ek gebruik lyk dit my verander dit die 30-06 dalk in n ander "animal", skiet wragtig mooi.
My oorspronklike plan loop so:
Howa 308
pro varmint kolf
vervang loop en pas bertlein
vx3 8.5-25x50
rail
ringe
sneller
kaliber 308
Nou ons almal weet dit gaan werk maar n 308 is so boring kaliber
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lang aksie / Kort aksie - verskillende bou opsies
Nee man da is baie goed wat in daai 308 se aksie kan pas.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Lang aksie / Kort aksie - verskillende bou opsies
Kaptein
Van dit is ek helemal bewus ja, maar ek is nie lus vir al die warm kalibers wat n loop vinnig op eet nie!
Ek wou nog altyd n match 30-06 bou maar nou ja, dalk nie die beste opsie nie ne!
Sal hom seker nou maar 308 skiet!

- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Lang aksie / Kort aksie - verskillende bou opsies
Dwight - ek stem saam met Ludwig - of jy nou howa kort of lank aksie en bedding blok gaan gebruik - albei aksies is gesny vir magasyn gebruik en het groot laaipoorte - m.a.w al jou "regid" is klaar verloor MAAR beide gaan nogsteeds n goeie/akkurate keuse vir jou platform wees.
Groete
Ralph
Groete
Ralph
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Lang aksie / Kort aksie - verskillende bou opsies
As dit my kort aksie was het hy nou n 7mm-08AI geword.
Sal beter doen as n 308 maar nog steeds nie rof op n loop nie.
Die dies sal seker n bietjie van n pein wees maar jy koop hulle net een keer.

Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Lang aksie / Kort aksie - verskillende bou opsies
Persoonlik sou ek nie die kort aksie gebruik het op 30-06 nie, maar eerder dan tyd vat en uitkyk vir n lang aksie. Dit sal n frustrasie later veroorsaak as jy heeltyd die slot moet uithaal as jy n ongevuurde rondte wil uithaal. As jy enige twyfel het, moet dit nie doen nie. Jy gaan later dalk spyt wees en dan is die koeël reeds deur die kerk.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Lang aksie / Kort aksie - verskillende bou opsies
Dwight, ons almal weet dat daai roer nie net op die baan gaan bly nie.
Met so 'n opset soos jy in jou eerste plasing beskryf het is daar op papier geen fout nie. Indien jy dink 'n 308 is vervelig, wag tot jy 5 skote in een gat skiet op 200m terwyl dit jou 15 min neem om dit te doen.
Indien jy dink om langafstande op plate te skiet, is vinnige opvolg tweede skoot vir korreksie, nie haalbaar met so 'n platform nie.
Ek dink eerder 'n lang aksie wat "ge blue print" is gaan jou verder bring as 'n regide kort aksie. Die enigste doel van 'n aksie is tog om die patroon lynreg in die kamer te voer. Baie manne gaan seker in hul braaivleis stik, maar wanneer die sluit nokke in posisie is en daar geen speling in die kamer is nie, kan ek nie die voordeel van 'n kort aksie bo 'n lang aksie sien nie.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Lang aksie / Kort aksie - verskillende bou opsies
EK wil 110% hier met jou saamstem. Dan het die aksie mos klaar sy doel gedien. Solank die "bolt face" net haaks is tov die rondte in die kamer.Gawie(13mm) wrote:Dwight, ons almal weet dat daai roer nie net op die baan gaan bly nie.![]()
Met so 'n opset soos jy in jou eerste plasing beskryf het is daar op papier geen fout nie. Indien jy dink 'n 308 is vervelig, wag tot jy 5 skote in een gat skiet op 200m terwyl dit jou 15 min neem om dit te doen.
Indien jy dink om langafstande op plate te skiet, is vinnige opvolg tweede skoot vir korreksie, nie haalbaar met so 'n platform nie.
Ek dink eerder 'n lang aksie wat "ge blue print" is gaan jou verder bring as 'n regide kort aksie. Die enigste doel van 'n aksie is tog om die patroon lynreg in die kamer te voer. Baie manne gaan seker in hul braaivleis stik, maar wanneer die sluit nokke in posisie is en daar geen speling in die kamer is nie, kan ek nie die voordeel van 'n kort aksie bo 'n lang aksie sien nie.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lang aksie / Kort aksie - verskillende bou opsies
Ja ek is dalk dom met die goed maar ek voel ook soos Gawie en dit wat Raplh se oor die magasyne wat klaar gesny is moet elk geval teen jou tel as jy nou uit en uit kyk na hoe "regit" jou aksie gaan wees
Kyk bq na daai 7mm-08AI wat haan van praat anders skiet die roer net so en geniet hom.
Kyk bq na daai 7mm-08AI wat haan van praat anders skiet die roer net so en geniet hom.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Lang aksie / Kort aksie - verskillende bou opsies
Dankie Manne
Die loop wat ek het is n bertlein 1-13 twist medium palma, 28 duim lank. Dink julle die Berger 155 target sal werk in hom of watter punt sou julle voor stel as ek hom standaard 308 gaan skiet op lang afstande ? 155 Nosler CC ?
Groete
Die loop wat ek het is n bertlein 1-13 twist medium palma, 28 duim lank. Dink julle die Berger 155 target sal werk in hom of watter punt sou julle voor stel as ek hom standaard 308 gaan skiet op lang afstande ? 155 Nosler CC ?
Groete
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lang aksie / Kort aksie - verskillende bou opsies
Ja wat daai sal werk.Die 155.5 gr Match Fullbore Target van Berger sal mooi loop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Lang aksie / Kort aksie - verskillende bou opsies
Daai 1 in 13 sal mooi werk met die 155gn