Hornady 162gr A-max

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
Blouwdraad2
Full Member
Full Member
Posts: 150
Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm

Hornady 162gr A-max

Post by Blouwdraad2 »

Naand manne,

Wil julle opinie en raad he oor die 162gr Hornady A-max koeels.Ek dink daaraan om die A-maxe te gebruik vir langafstand jag in my 7mm Remington Magnum.

1-Hoe effektief is die punt op langafstande tot 1000m.

2-Hoe effektief is die punt op wild.

Weet iemand dalk waar ek van die punte in die hande kan kry?

Groete Blouwdraad
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Hornady 162gr A-max

Post by Johan Nel »

Ek weet nie van A-max nie, maar Wildman in Nelspruit het 162gr Hornady Match BTHP koeels in voorraad @r540 per pakkie van honderd. Ek kan nie kommentaar lewer oor hulle prestasie nie, ek het sopas maar eers die koeels gekoop en moet dit nog probeer. Dan het ek 7x57 en nie 7mm RM nie... ++>:
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Blouwdraad2
Full Member
Full Member
Posts: 150
Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm

Re: Hornady 162gr A-max

Post by Blouwdraad2 »

Johan,

Dankie,sal hulle def. oorweeg.Dink hulle sal goed doen op die langafstand deel,weet net nie wat hul gaan doen op die wild.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hornady 162gr A-max

Post by Gawie(13mm) »

Naand Bloudraad.

162 Amax'e word as die heilige graal van 7mm koeëls bestempel deur baie manne hier op Jaracal. Ek kan jou 'n brief gee dat geen handelaar in S.A. of die V.S.A. enige voorraad in die laaste twee jaar gehad het of kan sê wanneer hul weer gaan hê nie. Indien enige lid op Jaracal van die koeëls onder sy matras wegsteek, sal ons nooit weet nie. >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Blouwdraad2
Full Member
Full Member
Posts: 150
Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm

Re: Hornady 162gr A-max

Post by Blouwdraad2 »

Sien ook dai deng!Ek het al hope emails en oproepe gemaak,maar niemand het voorraad.Sal maar aanhou probeer,dalk is ek eendag lucky.
User avatar
Blouwdraad2
Full Member
Full Member
Posts: 150
Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm

Re: Hornady 162gr A-max

Post by Blouwdraad2 »

Dankie Ludwig vir die inligting,sal gou by hulle hoor.Hier in ons geweste skiet ons nie sommer onder 200m ,volgens my tabelle is die spoed net onder 2400fps op 200m.Dink hulle sal mooi loop!

Groete Blouwdraad
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hornady 162gr A-max

Post by Gawie(13mm) »

Sien jy nou. Ludwig sê ons niks tot ons begin soebat. >:D

Gaan nie die draad slaan.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Hornady 162gr A-max

Post by Arnold »

Op guntree is daar 6 pakkies 162gr A-Max teen R3k, Bargain!
User avatar
Blouwdraad2
Full Member
Full Member
Posts: 150
Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm

Re: Hornady 162gr A-max

Post by Blouwdraad2 »

Dankie Arnold het klaar reggekom,glad nie n sleg deal.
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 624
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Hornady 162gr A-max

Post by ZKK »

Ek skiet nou hier uit die heup uit, maar het die 7mm Rem Mag, nie genoeg perde om iets swaarder soos die 180gr Bergers te skiet nie?
Post Reply