PRYS PER KG VIR KARKAS

Post Reply
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

PRYS PER KG VIR KARKAS

Post by Yalair »

Het 'n klomp wild wat uitgeskiet moet word, teen watter prys kan ek verkoop ?
Het gemsbokke, hartbeeste, elande en baie blesbokke (horison bokke). Die karkas sal vel aan he maar die res af, het slagters wat belang stel maar ons kubbel oor prys. Enige riglyne sal wardeer word.
Thinus

Re: PRYS PER KG VIR KARKAS

Post by Thinus »

YALAIR

HOEVEEL WILD HET JY ,WAAR IS JY.
JY KAN MY BEL BY 0825589280 VIR PRYSE EN MEER BESONDERHEDE.

JAKKALS WP
Roelo
Full Member
Full Member
Posts: 157
Joined: Tue Feb 24, 2009 7:59 am

Re: PRYS PER KG VIR KARKAS

Post by Roelo »

Bel my vir pryse asb as jy wil laat oes 0733258365 Nannie
Geweldig man Geweldig
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: PRYS PER KG VIR KARKAS

Post by Yalair »

Roelo
Dankie sal jou bel, het reeds met JAKALS WP gepraat so hy het eerste opsie, dis my oom se wild so besluit le by hom op ou einde.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: PRYS PER KG VIR KARKAS

Post by JACQUES BOTHA »

BEN:
JY KON BETER GELD GEKRY HET SO 2 WEKE TERUG , MAAR BEL MY DAN PRAAT ONS OOR DIE PRYSE VAN AL DIE WILD...
BLESBOKKE HET GEVAL VAN R16 PER KG NA R12 PER KG ..
VIR UITVOER MARK  HET OMTRENT ALLE WILD GESLUIT, MOSTRICH VAT NOG SO BIKI HIER EN DAAR,
kAMDEBOO VAT OMTRENT NIE MEER GROOTWILD NIE, GEEN BLESBOK OF WILLEBEES NIE.
DAAR IS DALK N BINNELANDAE MARK  WAT ALLES SAL VAT.
GEE MY MAAR N LUI DAN PRAAT ONS..AS JY WIL VANG KAN ONS OOK GESELS...
GROETE
jACQUES
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: PRYS PER KG VIR KARKAS

Post by Yalair »

SAL JOU VANAAND BEL
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: PRYS PER KG VIR KARKAS

Post by Janjak »

Yalair,
het jy toe met Jacques gepraat oor die wild?
Ek will ook by iemand uitvind wat mens sal kan kry vir wild -swartwildebees en eland.

Jannie
Roelo
Full Member
Full Member
Posts: 157
Joined: Tue Feb 24, 2009 7:59 am

Re: PRYS PER KG VIR KARKAS

Post by Roelo »

Jannie skakel vir Nannie by 0733258365
Geweldig man Geweldig
Post Reply