Help asb met boorgat raad
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Help asb met boorgat raad
More manne, ek het 3 jaar gelede 'n huis
gekoop met 'n boorgat. Volgens die eienaar
was die gat nog nooit droog nie en my buurman
sin ook nie (woon al sy hele lewe lank daar). Die
gat is lekker sterk en en besproei so 3 stasies op 'n
slag.
Die laaste 3 weke, spuit die pomp vir 15 min en laat
dan die breker (10A) val waaraan my ligte circuit ook
gekoppel is. Daar is ook 'n lelike reuk en sigbare rook wat
trek.
Ek is gestrem met elektries en het al te veel skoolgeld betaal
dmv skokke asook sparkies wat my indoen.
Ek het die connection oorgedoen, omdat ek gedink het die water
penetreer die oorspronkilke "PVC weld en sleeve" metode, maar dit
werk nie.
Dink julle die gat kan droog wees? Is my pomp stukkend?
Moet ek dit optrek? kan ek dit eers toets voor ek dit optrek?
Aangeheg 'n paar foto's

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Help asb met boorgat raad
Nog 'n foto
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Help asb met boorgat raad
Ek is nie 'n sparkie nie maar daardie rooi draad met die swart insulation tape wat lyk soos 'n brug-draad het warm gekry
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Help asb met boorgat raad
Nog enetjie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Help asb met boorgat raad
Ja, daai het nie lekker gelyk nie, ek hoop die probleemPRIVATE RYAN wrote:Nog 'n foto
is by die DB.
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Help asb met boorgat raad
Lyk of die rooi draad wat swart gebrand het swak kontak maak en daarom warm raak. Maak seker dit is behoort vas !
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Help asb met boorgat raad
PM my jou adres en sel nommer - ek sal vir jou kom kyk. Gratis - verniet - mahala.
Sorry maar dit sal eers Saterdag 23 mei wees, ek is uitstedig tot Vrydag toe.
groetnis
Sorry maar dit sal eers Saterdag 23 mei wees, ek is uitstedig tot Vrydag toe.
groetnis
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Help asb met boorgat raad
Nooit!!!willebees wrote:PM my jou adres en sel nommer - ek sal vir jou kom kyk. Gratis - verniet - mahala.
Sorry maar dit sal eers Saterdag 23 mei wees, ek is uitstedig tot Vrydag toe.
groetnis
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Help asb met boorgat raad
Nou wil jy nie gratis hulp he nie?PRIVATE RYAN wrote:Nooit!!!willebees wrote:PM my jou adres en sel nommer - ek sal vir jou kom kyk. Gratis - verniet - mahala.
Sorry maar dit sal eers Saterdag 23 mei wees, ek is uitstedig tot Vrydag toe.
groetnis
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Help asb met boorgat raad
Kyk, daar hoef nie geld te verwissel nie, maar as ek jou nouwillebees wrote:Nou wil jy nie gratis hulp he nie?PRIVATE RYAN wrote:Nooit!!!willebees wrote:PM my jou adres en sel nommer - ek sal vir jou kom kyk. Gratis - verniet - mahala.
Sorry maar dit sal eers Saterdag 23 mei wees, ek is uitstedig tot Vrydag toe.
groetnis
ietsie aanbied om te drink wat jy kan wegneem, sal ek
beter voel. Julle ouens is great.
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Help asb met boorgat raad
Nou PM my jou nommer, ek gaan jou bel dan gesels ons.
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Help asb met boorgat raad
n Pomp wat in n droe gat is sal nie rook maak nie,veral in die BD bord.Is dit waaar dit rook vandaan kom?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Help asb met boorgat raad
Ja, die rook se oorsprong is daai rooi draad se omhulsel.G-force wrote:n Pomp wat in n droe gat is sal nie rook maak nie,veral in die BD bord.Is dit waaar dit rook vandaan kom?
Dit lyk ook asof hy gebrug is met my een ligte se circuit.
Wat is die tekens van 'n droeë gat?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Help asb met boorgat raad
Geen water.Sommige controller sisteme sal n liggie kode he wat vir jou se die pomp draai "underload".PRIVATE RYAN wrote:Ja, die rook se oorsprong is daai rooi draad se omhulsel.G-force wrote:n Pomp wat in n droe gat is sal nie rook maak nie,veral in die BD bord.Is dit waaar dit rook vandaan kom?
Dit lyk ook asof hy gebrug is met my een ligte se circuit.
Wat is die tekens van 'n droeë gat?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Help asb met boorgat raad
Dankie, gedink hy pomp dalk tot op sekere vlak en danG-force wrote:Geen water.Sommige controller sisteme sal n liggie kode he wat vir jou se die pomp draai "underload".PRIVATE RYAN wrote:Ja, die rook se oorsprong is daai rooi draad se omhulsel.G-force wrote:n Pomp wat in n droe gat is sal nie rook maak nie,veral in die BD bord.Is dit waaar dit rook vandaan kom?
Dit lyk ook asof hy gebrug is met my een ligte se circuit.
Wat is die tekens van 'n droeë gat?
overheat hy agv tekort aan water.
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Help asb met boorgat raad
Baie dankie aan Wiilebees vir sy onbaatsugtige
oppofering vir liefdadigheid!
Dit was toe 'n foutiewe breker en 'n
quick fix, selfs vir my!
oppofering vir liefdadigheid!
Dit was toe 'n foutiewe breker en 'n
quick fix, selfs vir my!