.22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
.22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
Dagse almal
Het gister sommer na werk bietjie uit gery plaas toe en so paar skote gaan skiet. So het ek en my jag vriend weer naderhand kolle opgesit, want daar is alewig kompetisie tussen my .22 Brno en sy Anshutz .22 Magnum. Ons het die kol op 60m opgesit en begin skiet. Ek het 3 verskillende soorte/make .22 patrone gehad, en dit was vir my verbasend hoe sleg skiet sommige patrone in my geweer en hoe goed ander weer. Ek het sommer van die ou amumminusie saam gevat dat ek dit bietjie uit skiet en het eerste met die ou Swartklip Blitzers geskiet. Met hulle het ek baie goeie groeperings gekry, van die gate het tot mekaar gesny. Dan het ek standard velocity ook Swartklip gehad maar hulle was soliede punte. Met hulle was die groepering ook baie goed, ek het net baie laer geskiet, omtrent 11 cm laer. Daarna het ek van die Winshester hollow points gelaai. Met hulle het ek die swakste gevaar. Kon glad nie n' groepering skiet nie, of altans nie soos wat ek wil he dit moet wees nie. Nou is my vraag, vir watter ammunisie is julle .22's lief. Het vanoggend n' pakkie Federal solid points gekoop om te gaan toets. Sal seker volgende Vrydag weer gaan loer.

BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
Ek dink persoonlik dat dit ook terug kom na OBT en dat sekere .22 ammo se spoed net mooi in 'n node val vir jou geweer en jy moet maar soek vir een wat werk. Dit is hoekom die .22 Benchrest skuts met harmonic tuners om hulle lope skiet om die loop te tune vir die ammo aangesien hulle nie die ammo ladings kan tune volgens hulle geweer se lope nie.
Tussen my en my vriend se gewere het beide swaar teiken lope behalwe die lengtes verskil. Syne skiet uitstekend met Geco match trainers en myne weer glad nie waar myne weer Lapua TT Sport goed skiet en syne nie.

Jannie Welman
- Parafien
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Mon Oct 29, 2012 3:07 pm
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
Het ook al heel paar probeer in my Krico. Met winchester X het ek baie swak groepeer, net so met win match, maar kry baie goeie groepering met s&b standard velocity.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
Met .22 moet mens maar eksperimenteer om akkuraatheid te kry. Winchester werk nie in my Krico nie, maar Highland skiet 'n barshou. Die ou Swartklip ammunisie het my van die beste resultate gegee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
Baie dankie vir jul terugvoering, ek sal maar so pakkie van als wat beskikbaar is hier naby my koop en almal gaan toets
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
Eley match het vir my in n paar gewere baie mooi geskiet.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
Ja. Eley is in 'n klas van sy eie.
-
Johan308
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
Die eley match is ook die een wat vir my die beste werk, 5skote sny almal mekaar
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
In bruno's werk swartklip standard en sub sonic fenomenaal.
Net jammer mens kan nie van dit kry nie.... Nog groter jammerte hulle het nie die swartklip plant ooit oopgemaak weer na die brand nie.
Net jammer mens kan nie van dit kry nie.... Nog groter jammerte hulle het nie die swartklip plant ooit oopgemaak weer na die brand nie.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
Wat werk andersins in die Brno goed. my klong het die laaste van my Swartklip stash uitgeskiet
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
My Swartklip patrone is ook nou klaar. Weet iemand dalk waar Eley's te koop is. Hulle nogal skaars in my omgewing
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
Ek gebruik nou die Gueirilla Sub Sonics van Armscor (Indonisië), met goeie akkuraatheid. Wel, met 'n KD natuurlik...
Sellier&Bellot se patrone is ook baie goed - en beskikbaar.
NS! Ek gooi ook maar met 'n primitiewe BRNO Mod 1...
Sellier&Bellot se patrone is ook baie goed - en beskikbaar.
NS! Ek gooi ook maar met 'n primitiewe BRNO Mod 1...
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
In my Krico werk Swartklip se Standard, Subsonic's en Highvelocity's baie goed. Eley Match en Lapua die beste en Winchester die slegste
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
Lyk my meeste sukkel met winchester, myne ook nou swak met winchester
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
Moenie daai fossiel se akkuraatheid onderskat nie... my Model 1 het anderdag vir homself n teleskoop gekry, en hy is besonder akkuraat.Hein M. wrote:
NS! Ek gooi ook maar met 'n primitiewe BRNO Mod 1...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
I use the Gueirilla Sub Sonics with good results
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
Sellier en Bellot werk baie goed in my Norinco
Groetnis
Groetnis
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
Eks amper seker dit was die Winchester superX wat mooi groepeer het uit die norinco op 50m. Maar die eley's was nogsteeds koning.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
Die Eley's is lyk my maar baie skaars. Hier in Bloemfontein is niks nie. Hier darem Lapua beskikbaar maar teen dubbel die prys van Winchester. Ek gaan tog hulle ook n' go gee
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
In my Stevens skiet die Winchesters maar wyd. Die Guerillas groepeer mooi maar wil nie uit die magasyn laai nie, so dis maar enkel skoot.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
Ek het n paar jaar gelede sulke drie duim groeperings geskiet met Fiocchi Maxac. Toe ek oor die goed kla, toe's daar vinnig n paar manne wat kom brag met baie klein groepies. Ek mis daai Swartklip Fabriek. Hulle match trainers het mooi gemaak in my Anschutz.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
Praat jy. Ek sal wat gee om weer toegang tot die skool se wapenkluis te hê en n krat swartklip STD velocities te buit.Louis Kriel wrote:Ek het n paar jaar gelede sulke drie duim groeperings geskiet met Fiocchi Maxac. Toe ek oor die goed kla, toe's daar vinnig n paar manne wat kom brag met baie klein groepies. Ek mis daai Swartklip Fabriek. Hulle match trainers het mooi gemaak in my Anschutz.
Tans gebruik ek Remington SV met goeie sukses. Ek het as student ook goeie sukses met Polaris ammo gehad, wat maar swartklip was. Menige tarentaal by Stikland Psigiatrie hospitaal het die knie voor hulle gebuig. Ek het daar ook geleer dat n verbygaande trein die beste .22 knaldemper in die wêreld is.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
My hene ek het groot geword in Rembrandtlaan De La Haye BAIE naby aan Stikland!Pappabeer wrote:Praat jy. Ek sal wat gee om weer toegang tot die skool se wapenkluis te hê en n krat swartklip STD velocities te buit.Louis Kriel wrote:Ek het n paar jaar gelede sulke drie duim groeperings geskiet met Fiocchi Maxac. Toe ek oor die goed kla, toe's daar vinnig n paar manne wat kom brag met baie klein groepies. Ek mis daai Swartklip Fabriek. Hulle match trainers het mooi gemaak in my Anschutz.
Tans gebruik ek Remington SV met goeie sukses. Ek het as student ook goeie sukses met Polaris ammo gehad, wat maar swartklip was. Menige tarentaal by Stikland Psigiatrie hospitaal het die knie voor hulle gebuig. Ek het daar ook geleer dat n verbygaande trein die beste .22 knaldemper in die wêreld is.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
Ek is so bly om te hoor dat dit nie net ek is wat sukkel met die Winchester ammo in die .22LR nie. My ou Kricko was altyd besonders akkuraat met 'n verskeidenheid van ammo. Ek was tot al 'n nuwe Ruger 10/22 aangebied in ruil vir die geweertjie.Pappabeer wrote:Praat jy. Ek sal wat gee om weer toegang tot die skool se wapenkluis te hê en n krat swartklip STD velocities te buit.Louis Kriel wrote:Ek het n paar jaar gelede sulke drie duim groeperings geskiet met Fiocchi Maxac. Toe ek oor die goed kla, toe's daar vinnig n paar manne wat kom brag met baie klein groepies. Ek mis daai Swartklip Fabriek. Hulle match trainers het mooi gemaak in my Anschutz.
Tans gebruik ek Remington SV met goeie sukses. Ek het as student ook goeie sukses met Polaris ammo gehad, wat maar swartklip was. Menige tarentaal by Stikland Psigiatrie hospitaal het die knie voor hulle gebuig. Ek het daar ook geleer dat n verbygaande trein die beste .22 knaldemper in die wêreld is.
So het van die goeie kwaliteit .22 ammo skaars geraak op 'n stadium. So kry ek vir 'n billike prys 2 "brics" Winchester Wildcat ammo wat die Handelaar my vertel is van die beste op die mark en hoogs akkuraat. So het ek toe die klomp gekoop. Ek was al lus om die geweer stukkend te slaan. Groeperings is maar redelik provinsiaal tot nasionaal
Jy praat van treine wat goeie KD is. Ek het nogal al moordgedagtes gekoester op oujaar/nuwejaar as daai bomckrackers so klap. Wie gaan 'n geweerskoot daar onderskei......
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: .22 ammunisie - watter maak/soort groepeer beste?
Skuus, Dewald, ek wil nie soos 'n nat hol wees nie, maar Polaris word in Vosendorf, Duitsland vervaardig. Ek het nou die dag 500 by 'n ou omie persent gekry...Pappabeer wrote:Ek het as student ook goeie sukses met Polaris ammo gehad, wat maar swartklip was.