CRKT Kommer 30-30
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
CRKT Kommer 30-30
Goeiedag
My dogter het haar CRKT Kommer 30-30 met cocobolo hout verloor en is in sak en as. Ek kry nerens so ene te koop nie, aangesien die reeks 'discontinued' is.
Sy wil nie enige ander mes he nie. Ai tog.
Maar miskien is daar iewers 'n geweerwinkel wat nog so 'n mes op die rak het?
Dankie
Carl
083vyf5sewe2908

- Darrylth
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm
Re: CRKT Kommer 30-30
Dalk is jy gelukkig en hulle het voorraad
http://www.iwarehouse.co.za/hunting/kni ... FDR_490597
http://www.iwarehouse.co.za/hunting/kni ... FDR_490597
Dus kant die boerewors gordyn..
- Darrylth
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm
Re: CRKT Kommer 30-30
Dus kant die boerewors gordyn..
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: CRKT Kommer 30-30
Ek het een bestel en betaal by Iwarehouse. Hulle het nie voorraad nie. En kan nie een kry nie. Nou is dit 'n gespook om my geld terug te kry.
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: CRKT Kommer 30-30
Die is dieselfde as die ander spookmes by Iwarehouse.Darrylth wrote:Nog een
http://m.bidorbuy.co.za/item/185429546/ ... Knife.html
- Darrylth
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm
Re: CRKT Kommer 30-30
Ai, mens sou dink as hulle dit adverteer sou hulle voorraad he..
Dus kant die boerewors gordyn..
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: CRKT Kommer 30-30
http://pages.ebay.com/link/?nav=item.vi ... 1439967615
Dalk maar een laat in kom
Dalk maar een laat in kom
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: CRKT Kommer 30-30
Ek het ook van amazon.com af probeer. Maar hul wil nie na RSA uitvoer nie.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: CRKT Kommer 30-30
Een vonoggend by Camdix gesien en toe sommer gekoop. Sal dit aanstuur.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: CRKT Kommer 30-30
Wat n mooi gebaar. Bly julle kon een opspoor.Giepie wrote:Een vonoggend by Camdix gesien en toe sommer gekoop. Sal dit aanstuur.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: CRKT Kommer 30-30
Daar is nog goeie mense in die land!!!Finfan wrote:Wat n mooi gebaar. Bly julle kon een opspoor.Giepie wrote:Een vonoggend by Camdix gesien en toe sommer gekoop. Sal dit aanstuur.
Baie dankie Giepie