Gesoek: 7mm 160gr Nosler Accubond

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Gesoek: 7mm 160gr Nosler Accubond

Post by Beer (Christo) »

Hi

Het iemand dalk vir my een pakkie van bg wat rondle asb

Dankie

Christo
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Gesoek: 7mm 160gr Nosler Accubond

Post by Mellies »

Kan vir jou 150gr BT kry as die nood druk...
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Gesoek: 7mm 160gr Nosler Accubond

Post by Beer (Christo) »

Dankie Meneer

Moenie bekommer nie, ek het maar 160gr Sierra Gamekings vir my pa gelaai om more te toets
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Gesoek: 7mm 160gr Nosler Accubond

Post by Mellies »

Plesier.

Laat weet maar...
Post Reply