Klanke se omskrywings
- Zeelie
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Sat Nov 23, 2013 8:14 am
Klanke se omskrywings
Middag sê
Ek neem aan die vraag is al gevra maar ek weet nie waar om te soek nie. Kan iemand my sê, waar kry ek 'n beskrywing van die roepklanke?
Baie dankie
Ek neem aan die vraag is al gevra maar ek weet nie waar om te soek nie. Kan iemand my sê, waar kry ek 'n beskrywing van die roepklanke?
Baie dankie
Remington 700 .308
RSA 300WSM - Die swart mamba
Savage 243
Howa 22-250
Sig M400
RSA 300WSM - Die swart mamba
Savage 243
Howa 22-250
Sig M400
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Klanke se omskrywings
Elke vervaardiger van die klanke gee die beskrywings saam met hulle op die CD's.
Tensy jy jou klanke dalk by 'n tjommie se tjommie se tjommie gekry het???
Tensy jy jou klanke dalk by 'n tjommie se tjommie se tjommie gekry het???
Goed, beter, 6millimeter!
- Gamkaboer
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Sep 02, 2014 11:10 am
Re: Klanke se omskrywings
Zeelie.....daars baie klanke so as jy wil hulp he moet jy spesifiseer watter klanke jy n beskrywing op soek. As jy cd's koop is daar by van hulle beskrywings op die disc.
Kyk bietjie uit vir n kursus. klanke word ook bespreek op kursusse.
Kyk bietjie uit vir n kursus. klanke word ook bespreek op kursusse.
- Zeelie
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Sat Nov 23, 2013 8:14 am
Re: Klanke se omskrywings
Wel my CD het nie omskrywings op nie. Ek het juis 'n kursus gedoen en gevra maar dit wil vir my voorkom of dit geheime is. Dit is Poena se Beste Roepe.
Geno, is jy nie lus om vir my 'n kolf te bestel nie of moet ek jou tjommie se tjommie vra ... ? (hahahaha)
Geno, is jy nie lus om vir my 'n kolf te bestel nie of moet ek jou tjommie se tjommie vra ... ? (hahahaha)
Remington 700 .308
RSA 300WSM - Die swart mamba
Savage 243
Howa 22-250
Sig M400
RSA 300WSM - Die swart mamba
Savage 243
Howa 22-250
Sig M400
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Klanke se omskrywings
Poena is nie op die forum nie. SOver ek weet is hy by Vrystaat jagters betrokke.
Forumlede wie se CD's ons gebruik is Tafjak, Louis Potgieter, Hein Funck en Jason Badenhorst.
Forumlede wie se CD's ons gebruik is Tafjak, Louis Potgieter, Hein Funck en Jason Badenhorst.
Goed, beter, 6millimeter!
- Zeelie
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Sat Nov 23, 2013 8:14 am
Re: Klanke se omskrywings
Dankie maat
Ek sal maar van hulle sin ook aanskaf.
Ek sal maar van hulle sin ook aanskaf.
Remington 700 .308
RSA 300WSM - Die swart mamba
Savage 243
Howa 22-250
Sig M400
RSA 300WSM - Die swart mamba
Savage 243
Howa 22-250
Sig M400
- Louis Nel
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am
Re: Klanke se omskrywings
Poena se cd het geen geheime nie.
Hy is 'n mede lid van my by Vrystaat Jagters. Hy bied die kursusse met groot passie en egtheid aan.
Op die cd omslag staan al die roepe se name. Gebeur soms dat persone onwettig klanke copy en dan sit hul gewoonlik met die problem.
Hy is 'n mede lid van my by Vrystaat Jagters. Hy bied die kursusse met groot passie en egtheid aan.
Op die cd omslag staan al die roepe se name. Gebeur soms dat persone onwettig klanke copy en dan sit hul gewoonlik met die problem.
- Zeelie
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Sat Nov 23, 2013 8:14 am
Re: Klanke se omskrywings
Daar is net klank name op, geen omskrywings nie. Sy kursus was puik, ek soek net graag die omskrywings indien moontlik.
Remington 700 .308
RSA 300WSM - Die swart mamba
Savage 243
Howa 22-250
Sig M400
RSA 300WSM - Die swart mamba
Savage 243
Howa 22-250
Sig M400
- Zeelie
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Sat Nov 23, 2013 8:14 am
Re: Klanke se omskrywings
Ek begin sommer 'n copy besigheid want ek sien julle manne is vining om vinger te wys. Ek vra vir hulp met die omskrywings maar al wat ek tot dusver hoor is ek het blykbaar 'n pirate copy gekoop by Poena self. Ek moes seker nog 200 betaal vir 'n lys met omskrywings.
Die problem hier is vir my dat ek seker eers my wettige kopie moes laat goedkeur het en dan gevra het vir hulp?
Teleurgestel in sekere mense se "neem aan" houdings. Ek wys nie vinger nie, ek noem maar net.
Die problem hier is vir my dat ek seker eers my wettige kopie moes laat goedkeur het en dan gevra het vir hulp?
Teleurgestel in sekere mense se "neem aan" houdings. Ek wys nie vinger nie, ek noem maar net.
Remington 700 .308
RSA 300WSM - Die swart mamba
Savage 243
Howa 22-250
Sig M400
RSA 300WSM - Die swart mamba
Savage 243
Howa 22-250
Sig M400
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Klanke se omskrywings
Jou eerste post noem nie wie se CD jy oor uitvra nie.
Hier praat 98% van ons slegs oor die manne wie ek genoem het se klanke.
As jy meer spesifiek was in jou eerste post, sou niemand dalk aangeneem het dat jy 'n pirate copy het nie.
Raak nou rustig, en lys die klanke hier sodat jy gehelp kan word.
Hier praat 98% van ons slegs oor die manne wie ek genoem het se klanke.
As jy meer spesifiek was in jou eerste post, sou niemand dalk aangeneem het dat jy 'n pirate copy het nie.
Raak nou rustig, en lys die klanke hier sodat jy gehelp kan word.
Goed, beter, 6millimeter!
- Zeelie
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Sat Nov 23, 2013 8:14 am
Re: Klanke se omskrywings
Dankie Geno
Ek't klaar reggekom. Ek het 2cd's en ek sien dat van die klanke dieselfde name het, het net gedog hulle sal dieselfde wees.
Rustige middag verder!
Ek't klaar reggekom. Ek het 2cd's en ek sien dat van die klanke dieselfde name het, het net gedog hulle sal dieselfde wees.
Rustige middag verder!
Remington 700 .308
RSA 300WSM - Die swart mamba
Savage 243
Howa 22-250
Sig M400
RSA 300WSM - Die swart mamba
Savage 243
Howa 22-250
Sig M400
- hebron
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm
Re: Klanke se omskrywings
Waar kan ons van Poena se klanke koop of kan ek dit by iemand se tjommie se tjommie kry?????????
-
GERHARD 3
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Wed May 14, 2014 3:11 pm
Re: Klanke se omskrywings
Graag wil ek ook net my opinie tot die debat voeg. Ek het seker so 8 jaar terug my eerste cd te Kloppers gekoop van Hein Funck. So paar jaar later die tweede. Vroeg die jaar het Hein Volume 6 persoonlik kom aflaai by Kloppers omdat ek uitstedig was om te jag. Nerens het daardie 3 cd beskrywings van klanke by nie. My punt. Ek verkies dit so. Kennis kom van ervaring, maar die modes operandes kry jy by kursusse of skiet dae en dan gaan praat jy twee koeldranke leeg soos met Taffie wat nie skaam is om sy kennis en vernuf te deel nie. En die ding van cd leen aan tjommie se kind is taboe. Nooi hom saam om te jag en maak seker jy kom na sonop terug en dan doen dit in die week. Gaan roep daar waar geen jakke is nie en blameer die sterre of jou deoderant. So hou ek nog 'n potentiele jagter uit wat dit wil doen vir die sports.