Manne groot hulp asb!!
Ek is opsoek na .22 Nosler 55gr Varmint Ballistic Tip vir my krippel 250.
Ek het S&O in Stellenbosch probeer waar ek gewoonlik die punte koop, en dan verskeie plekke in Upinton, Calvinia, Vredendal, ma niks, as jy weet van 'n plek gee my hul no asb, ek sukkel nu al maande lank, kan nie meer oorlog toe gaan met net 7 patrone ni
Groetnis
Pieter
Nosler Punte
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Nosler Punte
Probeer VGK in Paarl
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nosler Punte
Ek wil nou nie die draad skaak nie, maar in my 43 jaar op die dorp het VGK nog nooit hier 'n tak in die Paarl gehad nie.Reloader270 wrote:Probeer VGK in Paarl
Indien jy Parow sê tak probeer by 021 939 2391 sal hul jou dalk kan help.
Ek weet vir julle manne anderkant Colesberg lyk al ons ou gehuggies dieselfde
Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Reghardt
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am
Re: Nosler Punte
Ek weet Wildman Graaff-Reinet het in bulk. 1 000 @ R 3695
Groete
Groete
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Nosler Punte
Daar was gister so verdwaalde pak noslers soos jy soek by SO Pta as ek reg gekyk het. Bel en hoor...
Met n vleisie...
Met n vleisie...
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: Nosler Punte
Mellies270, die pakkie is nie meer verdwaal nie, weet nie hoekom ek nie aan S&O Pta of J'burg gedink het nie, maar 'n mens try mos ma 1ste rondom jou, baie danki julle !!
Groetnis
Groetnis
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Nosler Punte
Plesier Pieter. Glo daai 250 bone sal jou n ent verder bring....
Met n vleisie...
Met n vleisie...
