Santino Ballestra messe
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Santino Ballestra messe
Het enige iemand dalk van sy messe?
Ek het een geskenk gekry by 'n Italianer wat hier kom jag het en wil meer uitvind oor die messe. Ek kry egter nie baie inligting op die internet nie.
Ek het een geskenk gekry by 'n Italianer wat hier kom jag het en wil meer uitvind oor die messe. Ek kry egter nie baie inligting op die internet nie.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Santino Ballestra messe
Hierdie is wat ek vinnig vir jou kon opspoor.
http://www.maserin.com/en/product/89/hu ... e_990.html
Dit wil voorkom asof die reeks messe deur Maserin maak.
http://www.maserin.com/en/product/89/hu ... e_990.html
Dit wil voorkom asof die reeks messe deur Maserin maak.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Santino Ballestra messe
Frederick, maserin gebruik van sy ontwerpe (so ook ander vervaardigers), maar my mes is deur Santino self gemaak. Ek kry nie veel inligting oor hom nie.
Ek het wel 'n inligtingkaart in Italiaans saam met die mes gekry waaruit ek kon aflei dat hy self sy Damascus staal smee en als self maak. Maar ek sou graag meer van die maker se geskiedenis wou uitvind. Meeste inligting is in Italiaans.
Ek het wel 'n inligtingkaart in Italiaans saam met die mes gekry waaruit ek kon aflei dat hy self sy Damascus staal smee en als self maak. Maar ek sou graag meer van die maker se geskiedenis wou uitvind. Meeste inligting is in Italiaans.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Santino Ballestra messe
Dankie vir daai terugvoer Johan. Ek sal bietjie my beste google skills moet inspan 
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- basie
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm
Re: Santino Ballestra messe
Sit vir ons 'n foto op Johan.
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Santino Ballestra messe
genade Basie, lewe jy nog. Het jou lanklaas gesien. Gaan dit goed?
Ek sal more een opsit. Die versoeking is groot om die mes in te ruil op 'n Howa, maar dit sal seker nie mooi wees nie. hahaha
Ek sal more een opsit. Die versoeking is groot om die mes in te ruil op 'n Howa, maar dit sal seker nie mooi wees nie. hahaha
- basie
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm
Re: Santino Ballestra messe
Ja Johan, ek skop darem nog. Jy moet eers daai mes verkoop kry voor jy 'n Howa kan koop. Daai soort meskopers is minder vollop.
Ons is baie wat vrek oor 'n mooi mes, maar min wat oor R1000 kan/sal betaal vir hom.
- basie
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm
Re: Santino Ballestra messe
Selfs oor R500 is al baie vir die nie-versamelaar.
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Santino Ballestra messe
Nee jong ek spot sommer oor die inruilery. Sal hom hou en altyd aan die jag terugdink as ek na hom kyk. Hy moet maar kluismes word en vir die nageslag gelos word.
[image]http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/Mobile%20Uploads/20150510_183616_zpsn47n9mso.jpg[/image]
[image]http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/Mobile%20Uploads/20150510_183616_zpsn47n9mso.jpg[/image]
- basie
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm
Re: Santino Ballestra messe
Baie mooi. Daai is nou 'n opregte kluismes. 
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Santino Ballestra messe
Baie mooi mes maat