Boerboel
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Boerboel
More
Praat met Johan by 011 67vier 187nul.
Groete
Cobus
Praat met Johan by 011 67vier 187nul.
Groete
Cobus
-
Proudprado
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Jan 10, 2013 10:37 am
Re: Boerboel
Toe ek laas 'n boerboel gekoop het, is hy geregistreer op sy eerste skou. Dit was 'n paar jaar gelede, maar dit het gegaan oor die vestiging van die ras ... die hondjies was dus nie automaties geregistreer as die ouers geregistreer was nie. Nie seker of dit nog so werk nie.
Glock 17 en 21, CZ550 Lux .308 en 'n Winchester 1300
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Boerboel
kontak vir koos van der westhuizen op middelpos.
hyh is voorsitter van sa boerboel club.
en, sy honde is besobnders.
hy het net noggal lang waglys, maar is die moeite werd.
sy nr is in boek.
hyh is voorsitter van sa boerboel club.
en, sy honde is besobnders.
hy het net noggal lang waglys, maar is die moeite werd.
sy nr is in boek.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Boerboel
Pel van my is 'n teler.
Hy het destyds daai R100k "Son Of A Gun" reun gekoop.
www.eldoradoboerboels.co.za
Groete
Hy het destyds daai R100k "Son Of A Gun" reun gekoop.
www.eldoradoboerboels.co.za
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Boerboel
Smirre hier is een van Johan se Honde op 1jaar en 9maande oud.
http://i1192.photobucket.com/albums/aa328/FCLoretz/IMG-20140713-WA0007_zps92ac7c59.jpg
Mauser
81kg
nou 3jaar oud
Het met eerste skou wat hy bygewoon het 84% gekry.
Soek bouwer boerboels op facebook.
of hulle webwerf http://www.bouwerboerboels.com/
http://i1192.photobucket.com/albums/aa328/FCLoretz/IMG-20140713-WA0007_zps92ac7c59.jpg
Mauser
81kg
nou 3jaar oud
Het met eerste skou wat hy bygewoon het 84% gekry.
Soek bouwer boerboels op facebook.
of hulle webwerf http://www.bouwerboerboels.com/
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Boerboel
Dankie
Die honde is DUUR
SMirre
Die honde is DUUR
SMirre
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Boerboel
Vir interessantheid wat vra hulle deesdae vir 'n boerboel? Ek weet net ons betaal al 'n pretty penny vir top kwaliteit Rottweilers waarmee jy nie sukkel wat temperament en skete aanbetref nie.
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Boerboel
Goeie genetika en kwaliteit..R 8000 en op
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Boerboel
Nee dan is die boerboel manne in selle booitjie as ons wat van Rottweilers hou.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Boerboel
Smirre,Smirre wrote:Goeie genetika en kwaliteit..R 8000 en op
Johan se boerboelle begin by R3500. En sy honde is van goeie genetika
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Boerboel
EK het vir Johan Epos gestuur wag nog op sy terugvoer
Die problem is ek soek n teel reun en nie net n hond nie
Smirre
Die problem is ek soek n teel reun en nie net n hond nie
Smirre