DIY Case cleaner

Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

DIY Case cleaner

Post by BLOK »

Wil vir my self n skoonmaker bou toe soek ek rond kyk na die man se maklike selfbou een en hoe mooi hy werk. laat weet my wat julle van hom dink en of julle dink ek kan maar voortgaan.

Blok.

http://en.kendincos.net/video-rpjlfrp-h ... mbler.html
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply