Loopvreters
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Loopvreters
Raychell
Watter kalibers sal jy klas as loopvreters?

"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Loopvreters
Johan
Ek het 'n vriend wat 'n nuwe Musgrave loop in een aand opgeskiet het, hy het 'n trop springbokke in 'n hoek gedruk en die geweer so warm geskiet dat hy later die slot met sy sakdoek moes oopmaak so warm het die loop geword dit was 'n 222 rem .Wat ek wil s? is dat as jy nie na jou geweer kyk nie enege kaliber as Loopvreter beskou kan word.Self het ek met 'n .22 cheetha gejag en meer as 3500 skote geskiet voor ek die kamer moes hersny .My lading was 49gr S371 agter 'n 69gr Sierra vir 3740fps.

One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Loopvreters
Raychell
Het die arme man nie geweet jy koel jou loop en silencer met n nat banksak af nie!Ek het al in my tyd roere warm gehad maar n slot?nee daai man het laat waai! Bok se kind laat hom nie sommer in n hoek vaskeer nie,hy was maar gelukkig,een in n miljoen.Gewoonlik kap jy so 2 of 3 dans hulle uit,hulle is altyd onrustig in n hoek. Hoeveel bokke het hy toe die nag geskiet?
johan
Het die arme man nie geweet jy koel jou loop en silencer met n nat banksak af nie!Ek het al in my tyd roere warm gehad maar n slot?nee daai man het laat waai! Bok se kind laat hom nie sommer in n hoek vaskeer nie,hy was maar gelukkig,een in n miljoen.Gewoonlik kap jy so 2 of 3 dans hulle uit,hulle is altyd onrustig in n hoek. Hoeveel bokke het hy toe die nag geskiet?
johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Loopvreters
Johan
E wonder wat was daai roertie se magesyn kapasiteit?
Kkat
E wonder wat was daai roertie se magesyn kapasiteit?
Kkat
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Loopvreters
Johan
Ek het net eers vir Willem Jordaan van Hofmeyer gekontak om al die besonderhede van die voorval te kry.Dit het plaasgevind in 1981 in die Jagersfontein distrik in OVS,die aand het 3 bakkies die trop in 'n hoek gedruk en volgens Willem het die aksie in ongeveer 30min plaasgevind hy reken dat hy omtrend 280-290 skote geskid het in daardie tyd .Volgens Willem het die slot al moeiliker begin oopmaak en later moes hy sy sakdoek gebruik.Ek het al saam Willem geoes en kan beaam dat dit moontlik is vir hom en sy broer om bokke teen daai tempo te skiet.Pierie Pearston van Musgrave het beide lope opgesit in 2 dae en sal dit kan beaam.Willem het ver 30 jaar profesioneel geoes en omtrend 9000 bokke per jaar jeskiet hy het my ook meegedeel dat die laaste paar jaar die getalle na sowat 2000per jaar geval he.
Ek self het op oom Labuschagne se plaas in Hofmeyer 26 bokke in 'n hoek geskiet het sonder kneldemper dit kan gedoen word.
Raynie
Ek het net eers vir Willem Jordaan van Hofmeyer gekontak om al die besonderhede van die voorval te kry.Dit het plaasgevind in 1981 in die Jagersfontein distrik in OVS,die aand het 3 bakkies die trop in 'n hoek gedruk en volgens Willem het die aksie in ongeveer 30min plaasgevind hy reken dat hy omtrend 280-290 skote geskid het in daardie tyd .Volgens Willem het die slot al moeiliker begin oopmaak en later moes hy sy sakdoek gebruik.Ek het al saam Willem geoes en kan beaam dat dit moontlik is vir hom en sy broer om bokke teen daai tempo te skiet.Pierie Pearston van Musgrave het beide lope opgesit in 2 dae en sal dit kan beaam.Willem het ver 30 jaar profesioneel geoes en omtrend 9000 bokke per jaar jeskiet hy het my ook meegedeel dat die laaste paar jaar die getalle na sowat 2000per jaar geval he.
Ek self het op oom Labuschagne se plaas in Hofmeyer 26 bokke in 'n hoek geskiet het sonder kneldemper dit kan gedoen word.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Loopvreters
Raynie
Ek het dit nie sleg bedoel nie,my meeste bokke in n hoek was maar 47,ek is nie in daai manne se klas nie.
Ek het egter so n paar bokkies gedood die laaste 13 jaar,die oomblik wat die loop begin warm word maak dit miragde,so erg dat jy niks deur die scope kan sien nie en ek bedoel so erg dat jy die geweer moet neersit en jou spaar moet vat.Ek het al n hele paar blase gehad van warm lope,maar warm slot nog nooit!
Ek is seker te lig,maar nie bang nie.Willem woon hier in my kol,maar ek het nog nie die voorreg gehad om hom in aksie te sien nie.Na die skrywe wil ek ook nie.
Kom ons laat dit daar,ons is van die punt af,die vraag was watter kalibers loopvreters is?
Ek sou die 22-250 no1 maak met 243win no2
Groete johan
Ek het dit nie sleg bedoel nie,my meeste bokke in n hoek was maar 47,ek is nie in daai manne se klas nie.
Ek het egter so n paar bokkies gedood die laaste 13 jaar,die oomblik wat die loop begin warm word maak dit miragde,so erg dat jy niks deur die scope kan sien nie en ek bedoel so erg dat jy die geweer moet neersit en jou spaar moet vat.Ek het al n hele paar blase gehad van warm lope,maar warm slot nog nooit!
Ek is seker te lig,maar nie bang nie.Willem woon hier in my kol,maar ek het nog nie die voorreg gehad om hom in aksie te sien nie.Na die skrywe wil ek ook nie.
Kom ons laat dit daar,ons is van die punt af,die vraag was watter kalibers loopvreters is?
Ek sou die 22-250 no1 maak met 243win no2
Groete johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Loopvreters
JOHAN
baie ver voor die 243 is die 25-06. ek wil nou nie n argument begin nie, nee ek wil n argument begin...
skiet julle nie daai kruppel 2 50 so biki warm nie..watter lading word gebruik . ek weet die meeste manne is by 34.5 gr 335, of heelwat hoger as dit.
die manne kry daar by die 3750 to 3850 uit hom uit. Dat hy nie skaam is vir n loop opeet nie is waar. ek verneem dat die ackley kruppel 2 50 heelwat meer skote doen as die standaard krippel twee vyftig
?????feit of fabel????????????????

Shoot straight and tell the truth!
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Loopvreters
Het julle van die .22 Swift vergeet? Staan hy nie voor nie?
Caller
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Loopvreters
Van die 25 nul kwes weet ek nie,dis waarom jul opinie gevra word?is dit regtig se erg op n keel?
Soos jy se die krippel250 eet n loop voor brekvis op,die huppel250 ugly is darrem ver beter as sy voorsate.
Caller nou praat jy my maat, ek het die Swift nie eers genoem nie,blykbaar is dit nou eintlik die original loopvreter,geen namaaksel nie,maar die regte egte oorspronglike ysterluis!
Ag wat hier in die kontrei gooi ons die krippel250 35gr 335 en dan skiet dit al te fraai.
Blykbaar gee die ugly meer skote omdat die 40grade skouers die vlam in die nek laat brand en weghouvan die lands af,of wat is jou opinie Raynie?
johan
Soos jy se die krippel250 eet n loop voor brekvis op,die huppel250 ugly is darrem ver beter as sy voorsate.
Caller nou praat jy my maat, ek het die Swift nie eers genoem nie,blykbaar is dit nou eintlik die original loopvreter,geen namaaksel nie,maar die regte egte oorspronglike ysterluis!
Ag wat hier in die kontrei gooi ons die krippel250 35gr 335 en dan skiet dit al te fraai.
Blykbaar gee die ugly meer skote omdat die 40grade skouers die vlam in die nek laat brand en weghouvan die lands af,of wat is jou opinie Raynie?
johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Loopvreters
Kj?rels die ysterluis "of all times" is as ek reg onthou, 'n kanon wat gedurende die Tweede Wereldoorlog ontwikkel is. Die ding se loop was blybaar kort duskant die (houvas aan julle se sitplekke) vyftig (ja 50) meter en dit het 'n projektiel teen byna vyfduidend (ja 5000) voet per sekonde geskiet. Ek praat nie van die ou grote genaamd "Gustav" nie, hy het te min gespuug om loopleeftyd te bepaal.
Ysterluis het sy landings in net 12 skote so beskadig dat akkuraatheid onprakties geword het. Dit het om en by drie (ja 3) minute geneem vir die loop om te gaan stilstaan sodat hulle weer kon mik.
Die storie was in 'n Magnum van so 'n paar jaar terug.
Caller
Ysterluis het sy landings in net 12 skote so beskadig dat akkuraatheid onprakties geword het. Dit het om en by drie (ja 3) minute geneem vir die loop om te gaan stilstaan sodat hulle weer kon mik.
Die storie was in 'n Magnum van so 'n paar jaar terug.
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Loopvreters
Johan
Die enigste ware loopvreter wat ek van weet is die 6.5x284win hy gee jou ook nie waarskuwing nie dit gebeer sommer in 'n string vra maar die USA Bislie span toe hulle laas in RSA was dit het hulle die beker gekos.
Persoonlik glo ek nog nie die "brandpunt" konsep nie,ek het nog 'n cheetha gebou met 3mm langer nek en kon tot dusver geen verskil sien.Ek dink oorlaai van doppe is meer die probleem,dan het P Mezarich van Kimberlie my meegedeel dat sy ondervinding is dat sferiese kryt sagter is op lope.
Ek het baie projektiele vir GS custom getoets selfs 'n 63gr op 6mm Mach 4 "7mm rem mag afgenek en uitgeblaas na 40grade" as daar nou oot 'n loopvreter is moet dit hy wees, maar so lank as loop koud en skoon bly hou dit lank.Dit is 'n BlackStarII loop en het al 1350 skote deur.
Die 220Swift was net te vroeg vir sy tyd,loop staal was daai tyd nie so suiwer as vandag nie en sal daar geen looplewe verskil wees tussen hom en 22-250 vandag nie.
Die enigste ware loopvreter wat ek van weet is die 6.5x284win hy gee jou ook nie waarskuwing nie dit gebeer sommer in 'n string vra maar die USA Bislie span toe hulle laas in RSA was dit het hulle die beker gekos.
Persoonlik glo ek nog nie die "brandpunt" konsep nie,ek het nog 'n cheetha gebou met 3mm langer nek en kon tot dusver geen verskil sien.Ek dink oorlaai van doppe is meer die probleem,dan het P Mezarich van Kimberlie my meegedeel dat sy ondervinding is dat sferiese kryt sagter is op lope.
Ek het baie projektiele vir GS custom getoets selfs 'n 63gr op 6mm Mach 4 "7mm rem mag afgenek en uitgeblaas na 40grade" as daar nou oot 'n loopvreter is moet dit hy wees, maar so lank as loop koud en skoon bly hou dit lank.Dit is 'n BlackStarII loop en het al 1350 skote deur.
Die 220Swift was net te vroeg vir sy tyd,loop staal was daai tyd nie so suiwer as vandag nie en sal daar geen looplewe verskil wees tussen hom en 22-250 vandag nie.
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Loopvreters
Raynie
Geen wonder die arme Swift is vandag nog steeds nie so gewild nie.(nou gaan die Swift manne my mur,ek wag al vir die houe)Jong maar jy praat v n paar vreeslike gunne wat ek nie so lekker ken nie.
Ek weet die F-klas manne hou van n 6.5, as ek reg is op 57mm dop met 40g skouer en dan n 143gr bullet,blykbaar n vreeslike BC.
As ek reg verstaan glo jy ook nie aan die 40g skouer met sy binnebrand konsep nie,ek wonder ook of daar werklik miriete in is?
Ek het nog altyd meer akuraatheid makliker gekry met stafies kruit.335 en 355 teenoor 341 en dan 365 teenoor 361,miskien is dit my verbeelding????
Die 6mm mach4 met 40g skouer,kan jy moontlik n foto plaas asb?Teen watter spoed kon jy daai 63gr laat draf of moet ek se galop?
Oorlaai,op watter punt beskou jy n spesifieke dop/kal as oorlaai?
johan
Geen wonder die arme Swift is vandag nog steeds nie so gewild nie.(nou gaan die Swift manne my mur,ek wag al vir die houe)Jong maar jy praat v n paar vreeslike gunne wat ek nie so lekker ken nie.
Ek weet die F-klas manne hou van n 6.5, as ek reg is op 57mm dop met 40g skouer en dan n 143gr bullet,blykbaar n vreeslike BC.
As ek reg verstaan glo jy ook nie aan die 40g skouer met sy binnebrand konsep nie,ek wonder ook of daar werklik miriete in is?
Ek het nog altyd meer akuraatheid makliker gekry met stafies kruit.335 en 355 teenoor 341 en dan 365 teenoor 361,miskien is dit my verbeelding????
Die 6mm mach4 met 40g skouer,kan jy moontlik n foto plaas asb?Teen watter spoed kon jy daai 63gr laat draf of moet ek se galop?
Oorlaai,op watter punt beskou jy n spesifieke dop/kal as oorlaai?
johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Loopvreters
Johan
Die probleem met sulke groot vir kaliber doppe is dat met ligte koels die verbetering maar klein is maar met swaar vir kaliber koels is waar hulle werk.As ek reg onthou was dit omtrent 4300fps.Met die cheatha het ek sy 35gr koel oor 5000 gedruk.
Om druk te bepaal veral met "Tight spec" pasmaak gewere is nie so maklik nie,ek trek 'n grafiek met spoed teenoor lading dan plot ek elke skoot soos ek my ladings skiet die punt waar die grafiek begin baie afwyk van 'n reguit lyn is waar ek limiet roep.M.A.W die punt waar meer kryt al minder versnelling per eenheid gee.Dan sal ek 1 dop vat en oor en oor skiet en wil ten minste 10 skote kan skiet voordat die sladop te los word 15 is beter.
Dan is daar ook programme bekikbaar wat interne druk uitwerk maar Somchem se lotte verskil baie ,so het nie baie vertroue op kruit wat ek nie self in spesefieke kaliber getoets het nie.
Ek het vandag met 22Dasher gwerk 33gr S335 lewer 3764fps met ESP van 1fps baie nice dit noem ek nou effektief!
Die probleem met sulke groot vir kaliber doppe is dat met ligte koels die verbetering maar klein is maar met swaar vir kaliber koels is waar hulle werk.As ek reg onthou was dit omtrent 4300fps.Met die cheatha het ek sy 35gr koel oor 5000 gedruk.
Om druk te bepaal veral met "Tight spec" pasmaak gewere is nie so maklik nie,ek trek 'n grafiek met spoed teenoor lading dan plot ek elke skoot soos ek my ladings skiet die punt waar die grafiek begin baie afwyk van 'n reguit lyn is waar ek limiet roep.M.A.W die punt waar meer kryt al minder versnelling per eenheid gee.Dan sal ek 1 dop vat en oor en oor skiet en wil ten minste 10 skote kan skiet voordat die sladop te los word 15 is beter.
Dan is daar ook programme bekikbaar wat interne druk uitwerk maar Somchem se lotte verskil baie ,so het nie baie vertroue op kruit wat ek nie self in spesefieke kaliber getoets het nie.
Ek het vandag met 22Dasher gwerk 33gr S335 lewer 3764fps met ESP van 1fps baie nice dit noem ek nou effektief!
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Loopvreters
Johan
Tafjak kom Woensdag na my toe ek sal dat hy die fotos post.
Nou wil ek my kop in 'n bynes steek,Vergelyking tussen 22-250en 22-250 AI albei selfde 55gr Ko?l selfde looplengte en teen maks SAAMI spec druk 65000psi
water volume vir 22-250 is 43.49 gr 22-250 AI 46.9gr
Gelaai met S355
22-250 38.63gr S355 3850fps 65037psi
22-250AI 40.65gr S355 3888fps 65025psi
So 2.02gr lewer 38fps verbetering nou hoeveel manne met Acleys ken jy wat teen "Over presure" skiet hulle moet mos 3900-4000 kry "dis dan 'n Acley" .Min besef hulle dat jy die selfde ho? spoed uit die standaard dop kan kry as jy beryd is om oor specs te gaan soos hulle met die Ackley doen.Niks is verniet nie.

Waar kom jy aan die specks?
Ek is weg van 355 af,het jy al die toets met 335 gedoen? of 341?
mmmmm ja ek hoor al die bye,hulle is hier verby in n suidelike rigting
My ugly hol net kort van 4000 met 55blitz, standaard 22-250 se mur hy sal dit nie maak nie.Myne was ook mos std op n tyd,so ek behoort te weet.(het die oubaas se crony so baie geleen dat hy later my mur geskel het)
Ek laai nog nie duplex soos Hennerik nie,maar ek kan jou verseker daar is n wesenlike verskil tussen die twee,std en Ai.
En die verskil is onder meer dit,nes jy die std begin "laat loop" dan rek die groepe kwaai,ek kon dit nie verklaar nie.Toe seg Hennerik my,laat AI die ding en kry klaar,skiet 55gr teen 4000 en hou op sukkel met die std,hy kan dit nie doen nie,nie eers amper nie!
Raynie dis n baie belangrike onderwerp hierdie,as ek my nie misgis nie is die verskil met die 243ugly nog minder,maar tog laat van die groot geeste hul roere toor!
Nou is ek op die 6mmRem AI pad, is dit darrem die moeite en tyd en geld werd?Wat is die verskil tussen die 243win en 6mmrem AI?
johan
Waar kom jy aan die specks?
Ek is weg van 355 af,het jy al die toets met 335 gedoen? of 341?
mmmmm ja ek hoor al die bye,hulle is hier verby in n suidelike rigting
My ugly hol net kort van 4000 met 55blitz, standaard 22-250 se mur hy sal dit nie maak nie.Myne was ook mos std op n tyd,so ek behoort te weet.(het die oubaas se crony so baie geleen dat hy later my mur geskel het)
Ek laai nog nie duplex soos Hennerik nie,maar ek kan jou verseker daar is n wesenlike verskil tussen die twee,std en Ai.
En die verskil is onder meer dit,nes jy die std begin "laat loop" dan rek die groepe kwaai,ek kon dit nie verklaar nie.Toe seg Hennerik my,laat AI die ding en kry klaar,skiet 55gr teen 4000 en hou op sukkel met die std,hy kan dit nie doen nie,nie eers amper nie!
Raynie dis n baie belangrike onderwerp hierdie,as ek my nie misgis nie is die verskil met die 243ugly nog minder,maar tog laat van die groot geeste hul roere toor!
Nou is ek op die 6mmRem AI pad, is dit darrem die moeite en tyd en geld werd?Wat is die verskil tussen die 243win en 6mmrem AI?
johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Loopvreters
Ek het die data op Quick Load uitgewerk. Gee my jou lading vir die Acl en ek sal jou druk uitwerk,jou vriend laai glo net dieselfde dop 3 maal en gooi dit weg duidelik teken van oorlaai ,by baie betroubare bron gehoor.
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Loopvreters
data vir S341
22-250 38.95gr 3819fps 65035psi
22-250Acl 41.02gr 3860fps 65062psi
S335
22-250 35.63 3724fps 65051psi
22-250Acl 37.6 3761fps 65091psi
Om rondom 4000 te skiet
22-250 38.1gr 3923fps 80405psi
22-250Acl 40.3gr 3963fps 80559psi
Die data is met 55gr blitz king OAL patroon lengte 60mm
Verder het ek al moontlikke oorseese kryt getoets en die veiligste resultate is
Reloader 15
22-250 38.05gr 3934fps 68870psi
22-250Acl 40.5gr 3981fps 68813psi
Weereens nie genoeg verskil.
Laat weet my watse Ko?l jy in die 6mmAcl wil toets.
NB P.O. Ackley s? in sy boek Handbook for Shooters and Reloaders die volgende ivm 243ACL
"I dislike the short neck and belive it offers no real improvement over the standard .243winchester case"
Laat maens dink ne
Aai maar die Ackleys lyk dan net so mooi!

AAAAAAAA ek het gewag vir daai woorde "uitgewerk"
Jong volgens die uitwerkery moet niemand dan ooit enige kaliber laat AI nie,ek se nou nie dit word nie reg uitgewerk nie,inteendeel.
Wat my punt is soos ek gese het,het ek met die std begin en gelaai en tekere gegaan,en nes ek die ding gas gee dan maak die groepe oop,ek het destyds vermoed die druk varieer baie as dit begin hoog raak,en Oom Kassie Kasselman en die cronograaf het dit bevestig!
Dus al "werk"dit op n rekenaarprogram(en die goed is ongelooflik goed deesdae!) is dit nie te se dit sal op die skietbaan die selfde werk nie. Nadat ek dit laat AI het kon ek my spoed kry(die droomspoed van 4000 of in my geval net net kort) Wat se konkoksie ek daarin gooi om als reg te hou is n storie vir n ander dag.
Die druk is hoog soos jy self se,ek het nie n drukmeter soos jy nie(Wat kos die goed?)Ek loer maar na die slagdop en voel aan my slot se oopmaak om die druk op aanvaarbare vlakke te hou(en ek leef darm nog
)
Met die AI het ek nog nie slagdop gate gerek nie,maar met die std baie, in my soeke na 4000voet(weereens n bewys dat as die std se druk hoog begin word,dit nie konstant bly nie)
Raynie ek wil graag die 70gr blitz teen net duskant 4000 stoot,n friend van my kry dit reg met Vitavuri,maar dit is nou onbekostigbaar.Smaak my daardie ander groot gees moet maar nader staan met sy 243Ugly,klink my die ding is nou useless na jou "uitwerkings"
Raynie dankie vir jou insette,die jakkalse sal nou beter en verder val as normaal!
Ons moet nou net ons skietgoed behoorlik bed om konstant akuraat te gooi.
johan...QBE

Jy sal nes ek weet dat daar baie faktore is wat 'n geweer se groepering laat oopmaak teen ho?r spoed,mekien is daar tog iets te s? vir die 40 grade?
Goeie nuus jou doel is haalbaar hir 6mmAcl
S365 57.1gr 28" 3926fps 26" 3894fps 64949psi
243Acl
s365 52.8gr 28" 3922fps 26" 3858fps 64900psi
243win
S365 49.85gr 28" 3740fps 64821psi
Onthou oom Chris het lank voor Quick load sy doppe ontwerp, gaan meet maar hulle kapasiteit in water ek wet jou daar sal 'n betaande dop wees met selfde of ho?r kapasiteit en hulle spoed sal la?r wees as syne ,hoekom hy hardloop meestal teen 75000psi want hy gebruik sy gwasa aksie. Ook baie interesant sy gebruik van RWS doppe en 8x57 doppe ons almal weet dit is die twee hardse doppe op die mark.
Jy sal nes ek weet dat daar baie faktore is wat 'n geweer se groepering laat oopmaak teen ho?r spoed,mekien is daar tog iets te s? vir die 40 grade?
Goeie nuus jou doel is haalbaar hir 6mmAcl
S365 57.1gr 28" 3926fps 26" 3894fps 64949psi
243Acl
s365 52.8gr 28" 3922fps 26" 3858fps 64900psi
243win
S365 49.85gr 28" 3740fps 64821psi
Onthou oom Chris het lank voor Quick load sy doppe ontwerp, gaan meet maar hulle kapasiteit in water ek wet jou daar sal 'n betaande dop wees met selfde of ho?r kapasiteit en hulle spoed sal la?r wees as syne ,hoekom hy hardloop meestal teen 75000psi want hy gebruik sy gwasa aksie. Ook baie interesant sy gebruik van RWS doppe en 8x57 doppe ons almal weet dit is die twee hardse doppe op die mark.
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Loopvreters
Raynie
Dankie vir die goeie nuus ontrend die 6mmAI(Ek het nou amper die reamer verkoop nog voor ek dit gebruik het)Sjoe! wat n verligting,ek en Tafman se harte kon dit amper nie hou nie.
Is die Gwaza dan soveel sterker en beter as die RSA?Oom Chris word nou oud,die aksie is vir n geryme tyd nie meer beskikbaar nie,ek weet nie of dit regtig geskik sal wees vir jag nie,dis meer n bench&F-klas ding.
Is dit die RWS doppe se gatte wat so hard is om die slagdoppe?
Die 40grade skouer het beslis iets wat werk,wat dit is,hoe sal ons weet?
johan...QBE
Dankie vir die goeie nuus ontrend die 6mmAI(Ek het nou amper die reamer verkoop nog voor ek dit gebruik het)Sjoe! wat n verligting,ek en Tafman se harte kon dit amper nie hou nie.
Is die Gwaza dan soveel sterker en beter as die RSA?Oom Chris word nou oud,die aksie is vir n geryme tyd nie meer beskikbaar nie,ek weet nie of dit regtig geskik sal wees vir jag nie,dis meer n bench&F-klas ding.
Is dit die RWS doppe se gatte wat so hard is om die slagdoppe?
Die 40grade skouer het beslis iets wat werk,wat dit is,hoe sal ons weet?
johan...QBE
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Loopvreters
Johan
Die Gwasa is van baie beter staal vervaardig en die "heat treatment" is beter,nie dat daar enige fout met die RSA is nie,ek weet dat daar 'n paar is wat oor verhard is en dalk probleme kan gee.Die RSA is 'n investment casting en die Gwasa is gemasjieneer.
Ja die RWS dop in alle kalibers is die sterkste en duurste dop beskikbaar, dan die 8x57 dop se speks is vir 'n dikker web deursnee as ander doppe Paul Mauser het geweet wat hy doen.Oom Chris sal jou altyd aanraai om dit bo 7x57 te gebruik.
Die Gwasa is van baie beter staal vervaardig en die "heat treatment" is beter,nie dat daar enige fout met die RSA is nie,ek weet dat daar 'n paar is wat oor verhard is en dalk probleme kan gee.Die RSA is 'n investment casting en die Gwasa is gemasjieneer.
Ja die RWS dop in alle kalibers is die sterkste en duurste dop beskikbaar, dan die 8x57 dop se speks is vir 'n dikker web deursnee as ander doppe Paul Mauser het geweet wat hy doen.Oom Chris sal jou altyd aanraai om dit bo 7x57 te gebruik.
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Loopvreters
Raynie
Selfs as ek moet afnek van 8 na 6mm?
johan...QBE
Selfs as ek moet afnek van 8 na 6mm?
johan...QBE
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Loopvreters
Johan
Ek het hulle al afgenek na 22 Cheatha toe.Riaan het sy 22-250 doppe met hulle gemaak lekker tight nek maar baie ingeboed met kapasietyd.Die ekstra sterkte moet van erens kom.
Ek het hulle al afgenek na 22 Cheatha toe.Riaan het sy 22-250 doppe met hulle gemaak lekker tight nek maar baie ingeboed met kapasietyd.Die ekstra sterkte moet van erens kom.
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Loopvreters
ek sien julle is manne wat kan..
die doel van die hele oefening mis ek miskien ..
ek het dit met die 308 agtergekom dat die manne wat ugly die 150 gr punte so teen 3010voet per sekond skiet.
met n standaard lading van 43g 335 skiet my 308 wat ek vir R50 gekoop hte toe musgrave toegemaak het op die veiling teen 2980 voet per sekond..
en omdat ek n man is wat maar rante en sente moet omdraai is al die moeite met die ugly, die kamer sny, die reamer, die herlaai toerusting, koste van punte om al daai doppe te fireform net nie die moeite werd nie...(dis nou vir my) die ouens wat kla ge ugly het is mos nou al kla deur daai proses.
hoekom kry die WSM kalibers meer spoed as die standaard kalibers..
en omdat ek so fyn gebou is (150 kg of pure passion waaroor my oorlede vriend lafras so lekker kon lag) hou ek nie van recoil nie..
ek skiet so lig as moontlik kaliber en recoil gewys..
en in die jagveld....kon ek nie agterkom dat n bok se kop die verskil tussen 3600 en 4600 voet per sekond agterkom nie...
maar ek wete hoekom doen julle dit....DIS OORLAT JULLE KAN...
HOE VER SKIET JULLE MET DIE UGLY'S JULLE TEIKENS DOOD? en ervaar julle dat die ugly's meer akkuraat is as die standaard kalibers?
kry mens meer skote uit n se bv 22-250 ugly uit as uit die standaard 22-250.. ek hoor dit maar nog nie het iemand dit vir my gese van sy geweer nie.

- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Loopvreters
Meso
Ek is heeltemal genees van 'n ackley. Om eers te skiet om te kan skiet is nou eenmaal 'n mors van goeie geld. Die doppe hou nie so lank as jy begin warm laai nie. Die loop hou nie langer nie en hang dit af soos Raynie se hoe jy jou loop hanteer, behalwe dat jy eers 'n klomp fire-form rondtes moet deurskiet wat weer loopleeftyd verkort. Ek dink die dop wat moooooontlik kan werk is die 7x57 dop. Die ander doppe kalibers se spoed verbetering is vir my net te min. (behalwe as jy na die kleiner benchrest doppe met die lang nekke kyk - dasher ens).
Groete
H

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter