Bed van ruger M77 MK11 VT

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
User avatar
Jakkels 223
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm

Bed van ruger M77 MK11 VT

Post by Jakkels 223 »

More manne,

Ek wil graag navraag by jul doen oor wie al die so n geweer se aksie gebed het??
Het jul pillar bedding gedoen??
Watse material het jul gebruik vir die pillars??

Die enigste effense probleempie wat ek sien is dat die voorste skroef, by die recoil lug, op 60 grade inskroef.

Jul raad sal onsettend baie waardeer word.

Baie dankie
vossiexc
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue May 12, 2015 7:48 pm

Re: Bed van ruger M77 MK11 VT

Post by vossiexc »

Goeie naand...

Ek besit 2 sulke gewere, ek het hul altwee gebed en het verseker 'n verskil in my groeperings gesien. Die probleem is hul le baie plat in die kolf maar hul het 'n neiging om te "float" in die aksie... maw die aksie kan links of regs beweeg in die kolf.

Dis maar wat ek ondervind het met myne.

Groete
223 Ackley
22-250 Rem
6mmXC
6mmLR
6.5x55 SE
Post Reply