Kan van julle n goeie ultrasonic cleaner aanbeveel, die klein frankford arsenal een het nie eers 2 weke gehou voor hy opgepak het nie.
Sal ook waardeer as julle kan se waar van hulle beskikbaar is.
Daar is n klomp op bodorbuy maar mens het geen idee van die kwaliteit nie.
Aanbeverlings - Sonic cleaners
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
Aanbeverlings - Sonic cleaners
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Aanbeverlings - Sonic cleaners
Daar is net 1 ultasonic op die mark wat werk en werk en werk maar jy gaan hoes vir 1. Dis die ELMA reeks van ultrasonics. Hulle is industrieële kwaliteit en gaan jou min so 3.5k kos.
Ultrasonics het baie hoë "wear" op die sisteem agv die vibrasies en hulle hou gewoonlik nie baie lank nie. Indien jy 'n goedkoop een het wat jy so van tyd tot tyd gebruik om paar doppe skoon te maak sal dit dalk werk maar as jy regtig gereeld gaan gebruik sal ek nie eers een van die cheapies oorweeg nie.

-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Aanbeverlings - Sonic cleaners
My Hornady hou al vir 5 jaar as ek reg tel!! En hy was nie net een of twee keer n jaar nie...
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Aanbeverlings - Sonic cleaners
My "cheapie" jewelry cleaner van R350, werk elke week of 2 en hou al 3 jaar....kan net max 30 doppe op 'n slag doen, met turbosonic of die wynsuur reseppie, werk hy net so mooi soos die R3.5k ene....
Werk perfek vir my tot op hede...
Werk perfek vir my tot op hede...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Aanbeverlings - Sonic cleaners
Ek het so ene.
http://www.lymanproducts.com/lyman/case ... leaner.php maar myne is nie 'n Lyman nie.Dit is duidelik dat Lyman ook maar by 'n ander maarskappy bestel. Ek get so vinnig op google pics gekyk en ten minste 4 ander gesien wat identies is. Ek het myne op Bidorbuy gekoop vir amper die helfte van die prys wat dit by winkels is.
Myne werk baie. Ek maak nie net doppe skoon nie. Nou die dag 'n klomp Cadac gas jets ook skoon gemaak, kar goed ook en selfs geweer onderdele, maar dan moet jy ander mengsels gebruik.
Dit verhit ook die water. Myne het al 'n paar keer amper heel dag gewerk en nog probleme gegee nie. Ek is versigtig vir die Arsenal.

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.