.30-06 Dies gesoek

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

.30-06 Dies gesoek

Post by Vlakvark Soldaat »

Opsoek na n vol stel dies.
Laat weet asb met n prys.

Groete, Louis vlakvarksoldaat@gmail.com of 0823792522
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: .30-06 Dies gesoek

Post by Carl »

Van R400-900 by ons wapen winkel.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Reloader270
Hero Member
Hero Member
Posts: 1051
Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm

Re: .30-06 Dies gesoek

Post by Reloader270 »

Koop vir jou 'n Foster Matrys stel by S&O. Dit is baie goeie matryse en jy het altyd die opsie om 'n nek matrys by te sit. Redding word as die beste beskou, maar hul sluit ringe en "expander ball's" is swak ontwerp. As jy die sluitring se sluitmoertjie eers vasgedraai het kry jy dit nie weer dat dit die klamp op die matrys se lyf los nie. Jy moet dit dan met 'n vicegrip losdraai en dit dan teen die herlaaibank slaan om die greep te breek.

Met Redding moet 2 keer meer smeermiddel aan die binnekant van die dop se nek smeer om dit goed te laat werk. As jy te min smering opsit, maak dit onaardse geluide en dit bied ernstige weerstand as jy die dop uit die matrys trek. Jy kan die "expander ball" vervang met 'n carbide een vir R330 ekstra.

Die Foster loop seep glad. Ek druk die dop se nek liggies in die wax, smeer dan die wat aan die buitekant is liggies oor die res van die dop se nek en dan oor die res van die dop se lyf (skouers uitgesluit). Na my eerste 3 doppe, wax ek net elke 2de dop met die Foster matryse.

Nog 'n ding wat ek moet sê wat beter is as Redding, RCBS en al die ander is dat die "decapping rod" 100% sentreer as jy dit vasgedraai het. Al die ander fabrikate is geneig om skeef in die matrys te hang.
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: .30-06 Dies gesoek

Post by henning »

Vlakvark Soldaat wrote:Opsoek na n vol stel dies.
Laat weet asb met n prys.

Groete, Louis vlakvarksoldaat@gmail.com of 0823792522
Ek het n stel vir jou. E-mail gestuur.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: .30-06 Dies gesoek

Post by Vlakvark Soldaat »

Dankie vir al die terugvoer julle. Thanks Henning, ek het reply.
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Post Reply