Besprekings vir die 2014 Jag seisoen is nou oop by INIBOS
Koedoeskop Jag 2014
Rooibok Ramme < tot 22” R850.00
Rooibok Ooie R750.00
Vlakvark Bere < tot 12” R650.00
Vlakvark Sogge R650.00
Koedoe Bulle < tot 45” R3600.00
Koedoe Koeie R2700.00
Verblyf:
Jagters: R380 per nag
Nie Jagters: R280 per nag
Vir n volledige prys lys en besprekings kontak vir Amanda 0832276350 tussen 13h00 en 19h30 e pos riecorboedery@gmail.com
Dankie en lekker veilig Jag wense vir almal vir 2014

