Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 754
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Post by rudib »

mooi ysters!! goeie werk
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Post by joe rocket »

Blikslaer dis baie mooi soos in moer mooi!
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
dikbensteyn
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Sat Apr 11, 2015 7:00 pm

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Post by dikbensteyn »

Fantasties
dikbensteyn
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Sat Apr 11, 2015 7:00 pm

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Post by dikbensteyn »

Afwerking fantasties
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Post by Bakkies303 »

Party mense sal dit seker nie verstaan nie, maar dit is 'n ander tipe kuns. Baie mooi.
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Post by Finfan »

Wetter dis mooi gebou!
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8009
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Post by Arnold »

Baie mooi!
Hoenderhokkie
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Fri Jan 30, 2015 4:36 pm

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Post by Hoenderhokkie »

Baie netjies, veral daardie een met die donker hout!
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 928
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Post by toelie »

bitter mooi
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Post by Ralph Badenhorst »

ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Post by ZKK »

Is daai een van jou eie aksies Ralph?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Post by Geno »

Lyk soos 'n Vektor Double Square Bridge Magnum aksie.
My een jagklient in Noorweë het 'n hoop van hulle gekoop toe Vektor toegemaak het.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Post by Ralph Badenhorst »

Geno wrote:Lyk soos 'n Vektor Double Square Bridge Magnum aksie.
My een jagklient in Noorweë het 'n hoop van hulle gekoop toe Vektor toegemaak het.
Goeie dag Geno & ZKK

Geno is reg - dit is n Selous Vektor Magnum Mauser DSB - hy is nog in die wit. ZKK ek begin vandag met my weergawe van n Magnum Mauser DSB. My slot gaan ietwat dikker (19mm) wees as die Vektor/Rigby Mauser sowel as verbetering in my locking lugs - my aksie se laaipoort gaan 98mm wees - ek will ook die bolt cam kleiner maak. In totaal sal my aksie 4mm langer wees as die Vektor/Rigby Mauser. Metaal gaan of uit 4140T of 8620 wees. Die eerste een gaan van 8620 metaal vervaardig word weens dat ek hom wil Colour Case Harden - ek't ook die onderste profiel van die aksie verander om inle/pas werk in die hout te vergemaklik. My "square bridges" gaan 1mm breer wees weens dat recknagel/eaw mounts 20mm in breedte meet.

EK sal fotos binnekort oplaai can die bou proses.

Groete

Ralph
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Post by Ralph Badenhorst »

Geno

is dit hierdie manne?

http://www.arms-ammo.no/
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Post by DWB »

Bly om te sien jy gaan hom nie probeer giet nie :D :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Post by Geno »

Ralph Badenhorst wrote:Geno

is dit hierdie manne?

http://www.arms-ammo.no/

Dis hy ja. Kjell Tonheim. Bitter goeie skut en wapensmid!
Ek het hom help aksies tel by Vektor in Centurion destyds. Kannie onthou hoeveel daar was nie, maar dit was 'n dik span gewees.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Post by Ralph Badenhorst »

hahaha - nee wat Deon - daar is net 2 casting plekke in die wereld wat suksesvol is met daai tegniek - dit is Ruger en Brno. En selfs hulle gooi klomp (amper 25%) castings terug wat nie kwaliteit standaarde ontmoet het nie. By gese ons gewese forumlid het ook genoem - toe daar vrae gevra was oor wet/verantwoordelikheid - dat hulle geen verantwoordelikheid gaan neem as daar iets gebeur nie, ek kan julle nou se dat die casting maatskappy ook nie gaan wil pa staan nie. Plus nie een van die 2 is geregistreer as wapen vervaardigers nie.

So gepraat van casting - vir die manne wat eendag hier verby kom sal ek julle n onlangse ( 2weke terug) metalugiese verslag en die blok Suid Afrikaanse casting wys wat ons laat toets het nadat ons met die blote oog n M0#rse kraak kon sien. n Plaaslike ingeneurs werkwinkel het die metaal gebring dat ons vir hulle ratte moet vervaardig - Die verslag weergalm van woorde soos - "slag" - "Oxidization" - Impurities - reheating - cold shuts etc. Die hele blok is vol "micro"kraakies wat met elektorn skandeerders sowel as Penetrating dye opgetel is. Gevogtrekking is dat die micron kraakies in mm kraakies gaan vorm sodra dit hittebehandel word. Die hele blok is geskrap en is nou n groot tafel papiergewig

Groete

Ralph
Last edited by Ralph Badenhorst on Wed May 06, 2015 12:39 pm, edited 5 times in total.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Post by Ralph Badenhorst »

Geno wrote:
Ralph Badenhorst wrote:Geno

is dit hierdie manne?

http://www.arms-ammo.no/

Dis hy ja. Kjell Tonheim. Bitter goeie skut en wapensmid!
Ek het hom help aksies tel by Vektor in Centurion destyds. Kannie onthou hoeveel daar was nie, maar dit was 'n dik span gewees.

En nou sit hy met n goudmyn ;D
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Post by Ralph Badenhorst »

Goeie naand manne

Hou julle net op hoogte oor my Mauser projek - ek kon die bal aan die rol kry die naweek en wil graag my kombinasie .300H&H/.375H&H geweer voltooi teen einde van Augustus.

Eerste fotos van die basiese rowwe vorm van die aksie - volgende stap is om die aksie op te stel in die 4de axis van die cnc mill en die kenmerkende "Large ring" Mauser profiel te sny.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/takedown%20375%20mauser/IMG-20150613-00402_zpsmkuhck4h.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/takedown%20375%20mauser/11110451_968863749801081_3171782106428791728_n_zpsrr5mxwrg.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/takedown%20375%20mauser/11266704_968861903134599_5963521222101173000_n_zpslmlp6bi2.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/takedown%20375%20mauser/10940516_969004526453670_5533707033782082789_n_zpshr1skmhj.jpg[/image]

Groete

Ralph jr.
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 754
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Post by rudib »

Ek sien baie uit na die eindproduk.

Netjies Ralph.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby

Post by DWB »

Ek en Dries101 het Saterdag met die 450 Rigby hier bo elk ñ skoot geskiet. Dit so ewe met Norma Africa PH ammo. Die recoil was regtig gladnie so rof nie. Die kaliber begin al hoe meer vatplek by my vat maar dit sal half sinneloos vir my wees!

Die roer skiet lekker!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply