Gawie, Help!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Gawie, Help!
Die stormers se een losskakel kan pale toe skop en die tweede een kan die voordeellyn aanval maar hulle kan nie gelyk op die veld wees nie. Gee daar 'n oplossing asseblieeeef.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Gawie, Help!
Maak soos die Bulle laasjaar en laat die Springbok losskakel senter speel

-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Gawie, Help!
Hulle is maar albei lig as dit tackle kom.Pvdw wrote:Maak soos die Bulle laasjaar en laat die Springbok losskakel senter speel![]()
![]()
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Gawie, Help!
Vrystaat! !!!!!!
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Gawie, Help!
As ons brittanje kon besig hou kan ons seker maar so nou en dan die kolonie bloedneus gee? 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Gawie, Help!
Kies vir Robert du Preez wat moet vodacom speel.
CHEETAHS!!!!!!!
CHEETAHS!!!!!!!
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Gawie, Help!
Mooi gestel Henry!!! Vrystaat!Supacow wrote:As ons brittanje kon besig hou kan ons seker maar so nou en dan die kolonie bloedneus gee?
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

- tau
- Hero Member

- Posts: 3945
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Gawie, Help!
Geluk Vrystaat ek verloor maklik teen julle. My wereld 4 skoppe mis op Super rugby vlak?????
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Gawie, Help!
Stem saam Freddie
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Gawie, Help!
Nee heng mater. Ek gaan hou partytjie op Carnarvon en Oom PW gaan jag en julle laat val die bal.
Plaas Allister na die Boishaai vs. Grey wedstryd gekyk het. As jy nie 'n betroubare stelskopper het nie, kan jy maar los.
Die Cheetahs het ons behoorlik ore aangesit. Wel gedaan.
Daai klein Griek het Saterdag alles getekkel wat sy kant toe kom. Tot halftyd was ons in die wedstryd, maar toe hy afgaan het sy kollega met breinskade op die veld gekom. Ek kan aan geen ander verduideliking dink vir sy swak skop werk nie.
Ek hoor ons het 'n Special op haakers! Die twee manne doen alles behalwe om hul springers te vind. Vinnige bal op nommer twee is tog die antwoord as jy sukkel. Hoekom nou bly aankarring met agter gooi. Die bal trek al skeef oor die kantlyn, wat nog te sê tot by die 5m.
Mooi Cheetahs en Bulle. Speel 80 minute en vat die punte.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Gawie, Help!
Ja ou Alistair se vlakte span het amper Saterdag n rassis van my gemaak!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Gawie, Help!
tau wrote:Geluk Vrystaat ek verloor maklik teen julle. My wereld 4 skoppe mis op Super rugby vlak?????
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Gawie, Help!
Manne en maninne
Het julle al sulke stommiteite beleef? Werlik 'n idiotiese verklaring en verskoning!!!
Die afrigter van die Stormers regverdig sy ruiling van losskakels, nadat die plaasvervanger so 'n gemors van die skoppe gemaak het, deur oor TV-nuus te sê: "Die wedstryd is buitendien alreeds in die eerste helfte verloor."
Afleiding: As die afrigter besluit die wedstryd is reeds in die eerste helfte verloor, waarom dan nog 'n helfte speel? Ons breinkrag in rugby??

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Gawie, Help!
Dink ek het die seisoen 2 of 3 games rugby gekyk.Bitter lekker naweke wat ek die laaste tyd het.Sal dalk weer kyk as die bokke speel.....of nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: Gawie, Help!
Jare terug het Naas 'n stelling gemaak dat jy 1ste jou skopper kies en dan die res van jou span. Elke naweek word hy nog steeds reg bewys.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Gawie, Help!
+ 1.....Capt. Oblivious wrote:Dink ek het die seisoen 2 of 3 games rugby gekyk.Bitter lekker naweke wat ek die laaste tyd het.Sal dalk weer kyk as die bokke speel.....of nie
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Gawie, Help!
Baie waar daai!Bakkies303 wrote:Jare terug het Naas 'n stelling gemaak dat jy 1ste jou skopper kies en dan die res van jou span. Elke naweek word hy nog steeds reg bewys.
Aim small, miss small
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Gawie, Help!
Nooit, Naas kon mos nooit iets reg doen nie, hy het dan tot vir die Noord-Tranvaal (Ou Blou Bulle) gespeel en hy het dan al die besit altyd weggeskopEugene wrote:Baie waar daai!Bakkies303 wrote:Jare terug het Naas 'n stelling gemaak dat jy 1ste jou skopper kies en dan die res van jou span. Elke naweek word hy nog steeds reg bewys.