Opsoek na jagplek in die Noord Vrystaat.

Post Reply
413-Jeffry
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Thu Oct 09, 2014 10:17 am

Opsoek na jagplek in die Noord Vrystaat.

Post by 413-Jeffry »

Opsoek na jagplek in die Noord Vrystaat wat nie veel verder suid as Heilbron is nie (Parys, Heilbron, Frankfort)…

Groete.
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Opsoek na jagplek in die Noord Vrystaat.

Post by Smitstertjies »

416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
413-Jeffry
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Thu Oct 09, 2014 10:17 am

Re: Opsoek na jagplek in die Noord Vrystaat.

Post by 413-Jeffry »

Dankie Smit.
Herrie260
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Tue May 20, 2014 11:27 am

Re: Opsoek na jagplek in die Noord Vrystaat.

Post by Herrie260 »

Remaketsi hunting safari's (Bothaville)
REMAKETSI 1:
Long range skietbaan, Kleiduif, .22, .177, Pistool en veld teiken (groen geweer jag). Blesbok en swartwildebees jag, quadbike
REMAKETSI 2:
Vlieghengel, papswaai, "bowfishing" en quadbike
Remaketsi 3:
Boogjag, stap, fietsry, quadbike

Johan Swanepoel
0833815924

johanswan@btbits.co.za

Kontak vir Johan. Hy het redelik jagplek en ander aktiwiteite vir oud en jonk.

Groete
Herman
User avatar
KD Truter - MalHaas
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Mon Feb 09, 2015 1:30 pm

Re: Opsoek na jagplek in die Noord Vrystaat.

Post by KD Truter - MalHaas »

Ramaketsi is n befonkte plek om by te gaan kuier. Het laas jaar daar geskiet en baie groot pret gehad.

Groete.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Opsoek na jagplek in die Noord Vrystaat.

Post by ROBBIE1 »

Moreson lyk na n mooi plek ma damm hulle pryse lyk nie so mooi nie ne!

Ek kry nie Remaketsi as ek google nie het hulle n website?
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: Opsoek na jagplek in die Noord Vrystaat.

Post by koos 2 »

Het al n paar keer gaan ontbyt eet op Morgenson as ons gejag het naby Vrede.
Pratige plek en baie gawe mense maar daai pryse is ver bo my vuur maak plek.
Herrie260
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Tue May 20, 2014 11:27 am

Re: Opsoek na jagplek in die Noord Vrystaat.

Post by Herrie260 »

Nee Remaketsi het nie website nie
Post Reply