Vrystaat jag lisensies
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Vrystaat jag lisensies
Weet iemand dalk wat kos 'n jag lisensie vir die Vrystaat hierdie jaar?
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Vrystaat jag lisensies
Glo dit sal weer R100 wees
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Vrystaat jag lisensies
R120 by Kloppers
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Vrystaat jag lisensies
Waar kan n mens die oukies oorals koop?
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Vrystaat jag lisensies
R120 by Gerrie Coetzee Vuurwapens in Senwes Bloemfontein, het so maand terug een gekoop
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Vrystaat jag lisensies
R125 by SAJagters tak hier in Pta.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Vrystaat jag lisensies
Dries is jy lid van SA Jagters??
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Vrystaat jag lisensies
Bel hoofkantoor more en hulle kan vir jou aamstuur
012 8089300 as ek reg onthou
Vra vir Vinessa
012 8089300 as ek reg onthou
Vra vir Vinessa
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Vrystaat jag lisensies
Het 'n mail gestuur na Vrystaat natuurbewaring wag nou om te hoor gewoonlik stuur hule die lisensie vir my
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
