Gereedskap hand en elektries

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Gereedskap hand en elektries

Post by Jakkie 321 »

More

Ek gaan n klein engeneers werkswinkel oop maak. As julle enige wit olifante het wat rond staan soos bank skroef, sweis tafel, grinders, staal, sweis masjien ens sal ek belang stel.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
Post Reply