Was by Kommandonek in die Vredefort koepel waar ons 'n familitroue bygewoon het. Vanoggend toe ek begin inpak sou ek toe op die' 2 ramme afkom wat buite die chalet lê en slaap. Met die fotonemery het die een ram sy kop opgetel. Geen wonder dit is moeilik om hulle bedags in lang gras te sien nie. Die uitstrek van sy nek maak dat slegs die horingpunte miskien uitsteek bo die gras. 'n Baie klein voorwerp om raak te sien.
Die bokke is baie mak en ek was sowat 15-20 meter van hulle af. Foto is met sy selfoon afgeneem.
Takbok - slaapgewoontes
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Takbok - slaapgewoontes
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: Takbok - slaapgewoontes
Het gewonder waar Oom die tweede een sien, toe sien ek hom eers in die agtergrond. Agterste een het nogal 'n mooi stel horings lyk my.