Ja3
Goeie rigly is om jou kaliber te gebruik as maatstaf, so .243/6mm wil jy graag 6mm in die nek in he.
Ek stuur my egter nie te veel hieraan nie en probeer my punt so na as moontlik aan die groewe kry. Kry my beste groepe met punte teen die groewe. Ek het al .25 punte so min as 2mm in die nek gelaai, maar dan moet jy BAIE mooi werk met die patrone om nie die punte te laat stamp nie, die punte gaan sit sommer skeef in die dop, jy kan dan so n patroon ook basies net in n enkelskoot geweer gebruik oor die selle redes, let maar net op as jy jou punte ver uit laai, moet jy jou lading ook aanpas omdat jou dop kapasiteit nou groter is. Die bogenoemde het dan ook teweeg gebring dat ek my reamers met n korter as normaal "free-bore" bestel, dan kom n man bietjie verder met n loop.
Ek het n paar roere wat vuurvorm werk nodig het, en het agtergekom dit het as jy jou punte sterk teen die groewe laai en ook nie skaam is vir die kruit nie, lyk my hoe hoer die druk hoe beter vorm jou doppe. Maar net my ondervinding, maak nogal sin.
Mooi loop
Francois.
PUNTE
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: PUNTE
Ja3
Ek hou van jou taal man. Ek het ook n 243 AI en my ondervinding met punte was die volgende.
Eerste loop: 1:12 87 of 85 gr punte 3600vps
Tweede loop: 1:14 55-70gr punte 3800vps++
Derde loop: 1:9 105gr punte 3300vps
Ek dink met n 1:10 loop sal die 95gr Sierra Match punte baie lekker skiet. Jy behoort ook lekker spoed te kry. Die punte het ook n baie hoe BC. Lekker vir wind en ver skiet. Maak soos Francois se en laai punte teen die lande.
Lekker skiet
Tomma

-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: PUNTE
Dankie Tomma/Francois
Alhoewel hulle (Sierra) spesifiek voorskryf dat daai nuwe 95's 'n 1-9" nodig het, skiet hy mooi met my 1-10" loop (so bietjie gejeuk so tussen die 85's deur). Die specs lyk darem net reg op daai punt ne.....
Ek het so 3200vps op 'n lading gekry wat ek prakties kan benut as ek wil, terwyl ek nog vuurvorm maar die oorblywende WIN doppe is almal gelaai met 85'shpbt in die groewe in.
Man ek sit met so 1300 85gr hpbt's wat moet op. Sy bk (.282) lyk maar lekker vrot teenoor daai .480... iykwim
Ek sien Safari & Outdoor verkoop hulle teen R1750/500 (R3.50/punt) wat baie billik is inaggenome die R450 vir die 100 verpakking.
http://www.safariandoutdoor.co.za/bullets-punte-2436mm-c-27_180.html?page=2&sort=2a
Moly julle ouens? Enige ondervinding met Nosler se CT BT 95?? Nie 'n slegte prys vir so premium punt nie, alhoewel die Bc bietjie beter kon gewees het..
Wat se rowwe gemiddelde aantal skote kry julle op jul lope?
Die vir die insette
grte

Caller
Thanks, het gekry
Mooi loop
Francois
Thanks, het gekry
Mooi loop
Francois
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: PUNTE
Worshond
Is al paar keer genoem op forum, search bietjie, kyk dalk ook by sy profiel, sy forum naam is Ammocill.

- worshond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm
Re: PUNTE
Dankie Oom Leo, het Jeff gekry maar ongelukkig maak hy net .224 punte op die staduim. Kan dalk in Kolskoot se 22-250 vs .243 argument tel
Dit bring my na die volgende vraag, wat sou die aanvraag wees na plaaslike vervaardigde punte (teen ? billike prys) vir meeste Wildcats in S.A? Ek mik nou glad nie na plaaslike vervaardigers nie maar weet net dat kompitiesie goed is en ly na goedkoper pryse vir ons die verbruiker.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: PUNTE
Worsi
Die dink met loodkern koeels maak is dit, daar is blykbaar nie goeie koper stock in SA nie, om GOEIE (lees akurate) koeels te maak, moet jy J4 jacket materiaal invoer van die states af, en dan bly die goete ma nog net duur.
Jeff het vir homself gesorg en het toe Swartklip nog bestaan het, etlike miljoene 22 doppies in die hande gekry, in n sekere stadia van ontwikkeling.
Hulle werk goed vir n oes kwaliteit (lees goedkoop) koeel, en daarom is hulle so gewild onder die bok oesters wat nie sommer verder as 200m skiet nie, en ook noe n koeel van goeie kwaliteit, soos n bonded/interlock koeel soek nie. Die 22 doppie is nie lank genoeg om toe te laat dat n ander kaliber koeel met hom gevorm word nie.