Dagse
Ek is op soek na 'n 6.5mm Creedmoor die set, as iemand een het wat hulle dalk wil verkoop laat weet my asb.
Groete
WW
6.5 Creedmoor Die Set
-
archer
- Jr. Member

- Posts: 60
- Joined: Fri Sep 20, 2013 12:43 pm
Re: 6.5 Creedmoor Die Set
You can try bay guns mosselbay, sure that Johan stocks them.