Ou man kry n makeover en nuwe lewe

Post Reply
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Ou man kry n makeover en nuwe lewe

Post by Dwight375 »

Manne

Ek het n maand terug die trailer gekoop vir R1500 in Pretoria, dit is n ou Karet 1500 ( Ek dink nog voor my tyd ).

Ek het hom na n vriend van my geneem om hom n makeover te gee, hier was hy voor die tyd :
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Re: Ou man kry n makeover en nuwe lewe

Post by Dwight375 »

Die trailer was baie grof gefinish, iemand het die hele ding ge stone chip en toe wit geverf.

Dit is alles glad geskuur, en oor gespray met QD wit.

Aan die binnekant is hy met 4 lae rubberizing gespuit en aan die voorkant, wiele is afgehaal, rims is geverf en bearings is oor gepak. Hy kry nuwe liggies en bedrading en ons het probeer om hom die outydse stckers ook te gee. Ons het aan die voor kant ook n gaatjie geboor en n klein fitting ge instaleer vir n uitloop plekkie, wanneer ek by die huis kom kan ek hom net skrop en alle bloed af kry en dan net die proppie

Ek is baie in my noppies en alles kos my maar R1500, sodra hy sy stickers op het sal ek nog n foto plaas. Hie is een van hoe hy nou al lyk : ;D

Seker nie die heel mooiste trailer nie maar hys myne, hys vir my mooi en ek het baie min betaal!

Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Ou man kry n makeover en nuwe lewe

Post by Swede »

al wat dit kort is 'n stel Mags ;D
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Re: Ou man kry n makeover en nuwe lewe

Post by Dwight375 »

en n jaracal sticker agter op :-)
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Ou man kry n makeover en nuwe lewe

Post by VdWalt »

Lekker trailer daai - klein genoeg om maklik te hanteer en groot genoeg
om die terug bring van vleis maklik te maak.
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Re: Ou man kry n makeover en nuwe lewe

Post by Dwight375 »

Presies net so.

Ek glo vir die applikasie is hy net reg, ek vat dan ook 2 spaar wieleietjies saam so alles behoort mooi te werk.


My meisies hou natuurlik nie baie daarvan nie :laugh: , sy hou meer van die moderne trailesr wat te koop is.

Ek dink nou daar aan om vir hom n tiepe van n roofrack, roof boks te bou en vas te sit. Hier kan n man dan ook n paar van daai pak bokse wat by Outdoor warehouse gekoop kan word op pak en mooi vas maak, bietjie meer pak plek.

Groete
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Re: Ou man kry n makeover en nuwe lewe

Post by Dwight375 »

Hier is nog n update, ek behoort vanmiddag die trailer op te laai ;D
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Ou man kry n makeover en nuwe lewe

Post by tripodmvr »

Jy het genoem dat jy die voorkant ook rubber aangespuit het. Pasop om die rubber voor te dik te maak dan skiet die klippe terug om jou voertuig te beskadig. Die modderskerms voor loop ook deur met klippies wat vanaf die voertuig opgeskiet word.

Die glimband is sterker en nodig teen die kante volgens wet - dit sal ook deug voor teen die modderskerm. Daardie plastiek weerkaatsers kry maar pakslae.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Ou man kry n makeover en nuwe lewe

Post by win270 »

Jy kan ook daaraan dink om die spaarwiel onder-aan te heg (agterkant) en voor vir jou 'n "nose cone" te bou. Daarin pak jy gereedskap of padkos en dergelike items.
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Re: Ou man kry n makeover en nuwe lewe

Post by Dwight375 »

Baie dankie vir die advies

Die Nosecone boks sal op n stadium gebou word, manne by die lughawe wat daai werk doen is net bietjie duur.

Oom Tripod, ek neem kennis van wat oom se- baie dankie en ek sal aandag gee aan dit.

Dankie en groete
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Ou man kry n makeover en nuwe lewe

Post by tripodmvr »

Moes die "Karet" nie gelees het "Jaracal Express" nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Re: Ou man kry n makeover en nuwe lewe

Post by Dwight375 »

Haha, ek gaan agter op so iets sit oom. ++>:

Groete
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Re: Ou man kry n makeover en nuwe lewe

Post by Dwight375 »

Daar is hy nou :-)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Ou man kry n makeover en nuwe lewe

Post by LRLaubscher »

Windgat Trailer vir min geld!!
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
Post Reply