Profinsiale kantoor
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Profinsiale kantoor
Hi Kerels, Ek wag vir my lisensie vir 'n 375H&H en 300WSM. Na amper twee weke se gesukkel het ek by die CFR uit gekom. Hulle het my mee gedeel dat my aansoekke nog nie by hulle is nie maar by die profinsiale kantoor is. Ek het die aansoekke by Littleton in gegee waar op aarde is die profinsiale kantoor en wat maak dit daar?
Help asb?
Help asb?
-
Landy
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sat Jul 06, 2013 7:18 pm
Re: Profinsiale kantoor
Monster ek het ook vandag names iemand gebel wat aansoek gedoen het, daar is baie aansoeke by CFR wat nog nie op die stelsel is nie, hulle is agter met hulle werk so die aansoek is reeds by CFR maar omdat stelsel nog nie ge update is wys dit hy le nog by profincial.
Hoeveel gewere is genoeg?
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 380
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: Profinsiale kantoor
Naand Monster,
Ek het self my aansoeke by Lyttleton ingegee. Hulle gaan gewoonlik 1 keer n week provinsiaal toe, of so is daar met my meegedeel. Ek is ook al vertel dat die stasies in n cluster beurte maak om dit deur te vat provinsiaal toe.
Jou aansoek gaan eers provinsiaal toe, en daarna weer terug gestuur cfr toe. Dit is maar hulle proses.
Ons area se provinsiale kantoor is in Jhb , Braamfontein se wereld.
Sodra jou aansoek goed gekeur is, word die kaartjie gedruk, en dan weer eers provinsiaal toe gestuur, en dan eers na jou stasie toe.
Ek het self my aansoeke by Lyttleton ingegee. Hulle gaan gewoonlik 1 keer n week provinsiaal toe, of so is daar met my meegedeel. Ek is ook al vertel dat die stasies in n cluster beurte maak om dit deur te vat provinsiaal toe.
Jou aansoek gaan eers provinsiaal toe, en daarna weer terug gestuur cfr toe. Dit is maar hulle proses.
Ons area se provinsiale kantoor is in Jhb , Braamfontein se wereld.
Sodra jou aansoek goed gekeur is, word die kaartjie gedruk, en dan weer eers provinsiaal toe gestuur, en dan eers na jou stasie toe.
- Cornelius
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Tue Apr 03, 2012 1:33 pm
Re: Profinsiale kantoor
Monster wanneer het jy jou aansoek ingedien?
Last edited by Cornelius on Wed Jan 21, 2015 11:22 am, edited 1 time in total.
- Cornelius
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Tue Apr 03, 2012 1:33 pm
Re: Profinsiale kantoor
Monster wanneer het jy jou aansoek ingedien?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Profinsiale kantoor
Yip! Baie aansoeke is reeds van die Prov na CFR, maar oor die feestyd het hulle met skeleton staff gewerk en dus is baie aansoeke wat by hulle lê, nog nie ingelees nie. Klaarblyklik het die grootste gedeelte van hulle staff eers verlede week Woensdag begin werk en gaan dinge nou eers weer begin beweeg. Dis nou as die Kapt met wie ek gepraat het, die waarheid vertel het....Landy wrote:Monster ek het ook vandag names iemand gebel wat aansoek gedoen het, daar is baie aansoeke by CFR wat nog nie op die stelsel is nie, hulle is agter met hulle werk so die aansoek is reeds by CFR maar omdat stelsel nog nie ge update is wys dit hy le nog by profincial.
Aim small, miss small
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Profinsiale kantoor
Klink vir my reg, my aansoek se status is al van 3 Des af "Sent to CFR" en volgens die aan diens spannetjie is hy dan nog nie ingelees daar by hulle nie.....sug.
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Profinsiale kantoor
Baie dankie almal. Ek het nie geweet daar is n tussen stappie nie. My aansoeke is die 17de Dec in gestuur.
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Profinsiale kantoor
Ek het vandag die sms gekry dat die DFO aandag aan my lisensies gee.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Profinsiale kantoor
DFOMonster wrote:Ek het vandag die sms gekry dat die DFO aandag aan my lisensies gee.
So, dit lê nog by die poeliesstasie... Jy moet gaan vuurmaak onder sy gat / KFC saamvat...
-
Landy
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sat Jul 06, 2013 7:18 pm
Re: Profinsiale kantoor
Ek is net so gatvol lisensies vat nou n ewigheid van 25 Maart al in vir oorweging, nee man mens betaal mos vir die aansoek nie n mahala besigheid.
Hoeveel gewere is genoeg?
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Profinsiale kantoor
Myne was is ook die 25ste in vir oorweging, kom ons kyk maar wie sin kom eersteLandy wrote:Ek is net so gatvol lisensies vat nou n ewigheid van 25 Maart al in vir oorweging, nee man mens betaal mos vir die aansoek nie n mahala besigheid.
.-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Profinsiale kantoor
HI Kerels
Ek het vandag gebel en altwee my aansoeke is goed gekeur die 8ste April. Weet julle hoe lank dit vat voor ek die kaartjies kan gaan haal?
Ek het vandag gebel en altwee my aansoeke is goed gekeur die 8ste April. Weet julle hoe lank dit vat voor ek die kaartjies kan gaan haal?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Profinsiale kantoor
Enige iets van 2 na 6 weke partykeer langer
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Profinsiale kantoor
Ag nee hel. Die storie is net 'n voorbeeld van hoe crap die staadsdiens kan wees. asof die 5 maande se wag nie goed genoeg is nie nou nog wag.
