Hello Manne
Ek wil n bietjie raad begin vra oor die 6.5x55 spes in Howa.
Kan julle meer kommentaar of advies gee asb, ek neem aan die Howa din loop gaan nie so akkuraat wees nie of is ek verkeerd ? Ek beoog om n Burris FF2 4.5-14X42 E1 op hom te monteer in dien ek een kan kry.
Doppe ?
Punte ?
Kruite ens ?
Ek beoog om maar baan skiet te doen asook om te jag met die geweer, blesbokke, springbokke, rooibokke, varke ens.
Insette word wardeer.
Dankie en groete
HOWA 6.5X55
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: HOWA 6.5X55
Dwight
ek gebruik die volgende en dit werk soos n bom
doppe Lapua
punte hornady interlock, sst en interbonds(vir jag ) 129gr
kruit s365 huidiglik lot 76
ek laai 44gr s365 en my col op die interlocks is 77.7mm ek hou my daai op daai lengte dan seat ek my sst's (79.4mm) en interbonds[/googlemap] (80mm).
ek weet almal soek n 140gr maar ek kan enige van die drie laai en hulle skiet op dieselfde plek op 100m. my beste groepering met 1 van elke punte is 12mm wat vir my heeltemal aanvaarbaar is

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: HOWA 6.5X55
Baie dankie
Is dit met die standaard loop of n dukker loop ?
Het jy al verder as 100m groepe probeer skiet ?
Groete
Is dit met die standaard loop of n dukker loop ?
Het jy al verder as 100m groepe probeer skiet ?
Groete
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: HOWA 6.5X55
Dwight375 wrote:Baie dankie
Is dit met die standaard loop of n dukker loop ?
Het jy al verder as 100m groepe probeer skiet ?
Groete
Dwight vergeet van hoe dik daai loop is.Hy sal skiet, is anders as wat jy in Sports Illustrated van sal lees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: HOWA 6.5X55
Middag manne
Enige iemand meer informasie oor die kaliber ? Gebruik enige iemand dit vir lang afstand skiet werk bv komp skiet of dan net lang afstand teiken skiet ens ?
Insette word wardeer.
Groete
Enige iemand meer informasie oor die kaliber ? Gebruik enige iemand dit vir lang afstand skiet werk bv komp skiet of dan net lang afstand teiken skiet ens ?
Insette word wardeer.
Groete
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: HOWA 6.5X55
'n Vriend van my skiet 6.5x55 Howa, 22" lopie, nes joune.Dwight375 wrote:Middag manne
Enige iemand meer informasie oor die kaliber ? Gebruik enige iemand dit vir lang afstand skiet werk bv komp skiet of dan net lang afstand teiken skiet ens ?
Insette word wardeer.
Groete
Skiet tans 130gr Norma Gold Target met hom teen so 2810ft/sec
Ons laai 43.2gr S355 om daai spoed te kry. Skiet sub MOA groepe uit tot 600m.
Ek is nou besig met lading vir 140gr Nosler CC's
Het naweek geskiet S365 @ 46gr-Spoed 2683ft/sec gemiddeld. Wil graag hom druk tot so 2780ft/sec. Sal moet bygooi Lot 76 is maar stadig.
Geweer skiet baie lekker en kan beslis vir lang afstand aangewend word. Jy het immers die BC van 'n 6.5mm punt.
Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: HOWA 6.5X55
Dit klink vir my net al hoe beter en dit wil voorkom of daar regtig min tuessen die 6.5x55 en 260 rem is itv akkuraatheid.
Ek besluit nog wat ek gaan doen itv van n teleskoop en ek glo dat n "silencer" ook gepas sal word.
Dankie en groete
Ek besluit nog wat ek gaan doen itv van n teleskoop en ek glo dat n "silencer" ook gepas sal word.
Dankie en groete
-
Ru_11
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Mon Apr 20, 2015 11:43 am
HOWA 6.5X55
Manne, op julle Howa's, wat is julle Chamber Overall Length,?
-
Ru_11
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Mon Apr 20, 2015 11:43 am
Re: HOWA 6.5X55
Asook dop volume op die lapua's??