foxpro remote, en roeper

Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

foxpro remote, en roeper

Post by cassie_calvinia »

ek het nou nuwe wildfire gekoop.
het 'n oue.
maar, is die remote's nie veronderstel om op altwee te werk nie?
wil nou 1 roeper op bakkie mount vir daai oe wat jy raak ry.
maw, een remore vir 2 roepers gebruik.
altwee is presies dieselfde.
daan nou nie lag as dit nie werk nie
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: foxpro remote, en roeper

Post by Cobus(Cobb) »

Cassie, my ou remote werk op my nuwe roeper...no problem
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: foxpro remote, en roeper

Post by cassie_calvinia »

dit is soos ek dit het, maar die 2 werk nou net op hul eie roepers, nie oorkruis.
die ou roeper se remote nie meer 100%. wil hom hou as spaar.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: foxpro remote, en roeper

Post by cassie_calvinia »

het nou met judy gepraat, dit moet werk. waar dit wil nie
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: foxpro remote, en roeper

Post by SakoTrippel2 »

Ek wonder maar net maar is dieselfde geluide op altwee gelaai en geSYNC met remote?
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: foxpro remote, en roeper

Post by cassie_calvinia »

ja, het dit gedoen.
het nou maar 'n bracket gebou vir altwee remotes
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: foxpro remote, en roeper

Post by SakoTrippel2 »

Dis vreemd dat dit nie werk nie...maar boer maak n plan
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
Post Reply