Ou Messe
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Ou Messe
Ek glo hier is seker n paar mooi ou messe op die forum.
Kom wys joune.
Hier is n Puma Bowie wat in 1971 gemaak is.Die mes het vir baie lank in n kluis gele en die lem het toe pitmerke op gedoen.
Het hom by my Pa gekry.
http://tapatalk.imageshack.com/v2/15/04/02/c56f9bdf048fac5358218ba95a2f92a6.jpg

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Ou Messe
Wow!
Dis 'n classic! Pragtige lyne!
Dis 'n classic! Pragtige lyne!
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Ou Messe
Sjoe Haan, ja dis iets besonders. My Pa het 'n Puma wat my Oupa vir hom gekoop het iewers in die vyftiger jare . Ek het ongelukkig nie fotos nie, maar hier is darem 'n foto van my Puma wat my Pa weer vir my gekoop het toe ek nog op skool was. Die skede is vervanging. Die oorspronklike een was gedaan en 'n oom op my tuisdorp het toe vir my die een gemaak omdat (soos hy dit gestel het) " 'n oordentlike mes, 'n oordentlike skede moet hê"
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Philip
Philip
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Ou Messe
Dankie Dries, ja die mes het vir baie lank in sy skede in die kluis gele.
Maar ek heg baie waarde aan die mes pitmerke en al.
Ek het al gedink om pitmerke uit te laat skuur maar ek het nou al vrede met dit gemaak so ek wil hom nou maar net so los. Philip baie mooi mes daai
Maar ek heg baie waarde aan die mes pitmerke en al.
Ek het al gedink om pitmerke uit te laat skuur maar ek het nou al vrede met dit gemaak so ek wil hom nou maar net so los. Philip baie mooi mes daai

-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Ou Messe
So vintage Puma bly n wenner. Het iemand nog Queen Steel messe in hul besit?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Ou Messe
Nou wel nie 'n Queen nie, maar hier is my Oupa Grootjie se Elbeco en twee van sy Joseph Rogers.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Philip
Philip
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Ou Messe
My Pa se Puma. Nie so goeie foto nie, maar mens kan darem 'n goeie idee kry. Die mes is in 1956 gekoop.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Philip
Philip
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Ou Messe
Die mes het behoort aan my Oupa wat al 40jaar terug oorlede is,dit is 'n mes vervaardig deur JA Hellberg.
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/Mobile%20Uploads/IMG-20150424-WA0006_zpsye5itrkr.jpeg
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/Mobile%20Uploads/IMG-20150424-WA0006_zpsye5itrkr.jpeg
Last edited by Jakkalsgat on Fri Apr 24, 2015 10:20 am, edited 1 time in total.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Ou Messe
Hierdie is my oppas mes, Puma Emperor wat my Pa in die tagtigs gekoop het. Ek was in die laerskool en ons het elke week ietsie op die lay-bye gaan afbetaal by R D-Amato Juweliers.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: Ou Messe
Philip ek het presies die selfde mes! baie harde lem. het al die naam probeer google op die lem maar nou weet ek dit is n PumaPhilipJ wrote:Sjoe Haan, ja dis iets besonders. My Pa het 'n Puma wat my Oupa vir hom gekoop het iewers in die vyftiger jare . Ek het ongelukkig nie fotos nie, maar hier is darem 'n foto van my Puma wat my Pa weer vir my gekoop het toe ek nog op skool was. Die skede is vervanging. Die oorspronklike een was gedaan en 'n oom op my tuisdorp het toe vir my die een gemaak omdat (soos hy dit gestel het) " 'n oordentlike mes, 'n oordentlike skede moet hê"