.22 lisensie vraag

Post Reply
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

.22 lisensie vraag

Post by Ashley »

Naand manne

Ek het ñ vriend wat vir ñ .22 Mossberg wil aansoek doen, sy 1ste vuurwapen.
Die geweer het aan sy oupa behoort, en is nou in n familie trust na sy oupa se dood.

As iemand dalk weet; watse dokumente presies het hy nodig vanaf die trust om by die aansoek teheg? Ek kan hom seker ook na sy DFO toe stuur met die vraag, maar wil hom eerder stuur met die regte dokumente in sy aansoek.

Byvoorbaat dankie
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .22 lisensie vraag

Post by tripodmvr »

Hy sal afskrif van die lisensie, doodsertifikaat asook brief vanaf die eksekuteur benodig. Die brief moet noem dat hy die erfgenaam is - as dit dan so is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: .22 lisensie vraag

Post by Ashley »

Baie dankie
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .22 lisensie vraag

Post by tripodmvr »

Gaan loer by www.saps.gov.za waar die nodige vorms afgelaai kan word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply