Bottom metal?

Post Reply
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Bottom metal?

Post by Arnold »

DBM - die ouens wat al oor die tactical rifles gelees weet seker wat dit is.

"Trigger gaurd" en "detachable magazine" soos die Tikka gewere. Meeste van die aftermarket produkte word so ontwerp om saam met die Accuracy International centre feed magesyne te werk en is vir die Remington 700 kort aksie. Ek kyk nou al lank maar die goed is duur en die ouens in die US wil nie SA toe verskeep nie.

Nou die dag toe ek by S&O instap het hulle een Surgeon DMB gehad en die was regtig 'n kwaliteit produk (Thomas sal vir ons kan s? hoe hy werk). Hopelik kry hulle weer iets soortgelyk in vir die ouens wat sou belangstel.

Nou die rede vir die post is om sommer julle ouens se gevoel oor die tipe produk te toets en julle opinies te hoor. Sou julle so iets aanskaf? Die prys sal sekerlik wissel hier rondom R4500~R5500 as 'n geweerwinkel dit inbring en verkoop. Die goedkoopste "ordentlike" (soos wat ek kan aflei) een wat ek nog kon opspoor word deur CDI Precision in Amerika vervaardig
http://www.cdiprecisiongunworks.com/
en 'n review
https://www.snipercentral.com/cdidbm.phtml

Die hoof redes hoekom ek dit oorweeg is die centre feed magesyn, waaruit ek my Ackley rondtes dan sonder probleme sal kan voer en tweedens is dit die 5 skoot kapasiteit (of 10 as jy sou wil) bo die 4 skoot van die standaard Remington magesyne. (Ons skiet mos 5 skote agter mekaar in die veldskiet kompetisies)
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Bottom metal?

Post by Francois Marais »

Arnold

Daai manne praat van US$ 209 en dan US$ 80 per 10 skoot magasyn, ek sal belangstel ma nie teen daai prys van R5500 nie, waar gaan die ander geld heen??

Die Howa een sal vir my werk, thanks.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Bottom metal?

Post by 243Songdaug »

Juba.

Jy verstaan heeltemal reg - gaan kyk bietjie onder 'n post wat ek so 'n tydjie terug opgesit het oor Wild dog kolwe wat in Australi? vervaardig word - FM het 'n foto of 'n link op daardie post gelaai van die DBM wat in Aus vervaardig word vir die Howa's.

Lyk nogal heel belowend - hoop net nie hul masjienerie het verdrink in die vloede nie!  My broer is 160km buite Brisbane en hy s? dit gaan maar woes.
Last edited by Guest on Thu Jan 13, 2011 5:32 pm, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Bottom metal?

Post by Francois Marais »

Juba

Jy moet die hele post lees mater.......

Jy kry 5 en 10 skoot magasyne en hulle kos US$ 80.00 in USA, weet nie wat hulle hier geland gaan wees nie, en dan is hulle in lyn en nie dubble stack nie.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Bottom metal?

Post by Arnold »

Ouens, ek sal laat weet hoe die lyk en of hy sal werk. Myne is twee dae voor ek die eerste pos opgesit het al gestuur (en ek wag steeds). Ek is bietjie bekommerd oor customs aan hulle kant aangesien die pos van die item nie regtigmag gedoen word nie.

Jeff van CDI precision was egter baie behulpsaam en vriendelik en het al my vrae in die menigte eposse beantwoord voor ek uiteindelik besluit het ek gaan een vat. (Dit kom nou al van laasjaar af aan vir die Howa maar ek het toe daarteen besluit. Toe ek nou begin geweer bou en so iets kort het ek weer begin kyk en bestel toe een vir 'n Rem 700 kort aksie)
IndianLima
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Jan 24, 2011 8:35 pm

Re: Bottom metal?

Post by IndianLima »

Ek het ook nou al baie die storie van bottom metal bekyk, maar dit is net te duur. Ek het toe maar op die AICS (Accuracy International Chassis System Remington 700 Upgrade) sisteem besluit en alhoewel amper dubbel die prys van n goeie bottom metal en magasyn (na aan R10 000 as jy hom moet koop in n winkel), sluit dit ook n ordentlike kolf, met n adjustable cheekpiece en met n proper bedding job in.

Het van dag my kolf gekry. Kwaliteit lyk ongeloofik en lyk asof hy sal skiet!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Bottom metal?

Post by Francois Marais »

IL

Hou ons op hoogte en sit ook n paar fotos, en n link, op asb, baie interresant.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Bottom metal?

Post by Arnold »

Indian, dit is juis die rede hoekom ek ook na die kolwe gekyk het. Na baie kyk lyk die kolwe vir my net reg as mens 'n kort 22" loop op hom het. As sal graag steeds een wil h?, maar ai dan sal ek vir my 'n nuwe geweer moet laat bou :)

Het jy toe ekstra bestel?


My bottom metal is hier by customs en ek wag nou dat hy by my af gelaai word. Ek skat as ek 'n Bell & Carlson A5 adjustable kolf koop gaan dit my steeds goedkoper as die AICS uitwerk ... sal maar sien want ek laaik die laminates baie.
IndianLima
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Jan 24, 2011 8:35 pm

Re: Bottom metal?

Post by IndianLima »

Arnold,

Ek het toe nie ekstra kolwe bestel nie, maar sit weer n bestelling vroeg in Februarie in. Jy is mos hier in die Kapp rond, kom kyk. Sal hom ook in Ceres h? op die 5de.

Ek het geen idee wat die Bell&Carlsons voor gaan nie, maar ek laaik die idee dat die AICS klaar "bedding" het vir die Rem700 en dat jy stocksides kan verander.

Groete
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Bottom metal?

Post by Arnold »

Ek sal laat weet, dan kom loer ek in of anders moet dit maar op Ceres wees. Sal jou more 'n epos stuur.
Post Reply