Strelok Pro

Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Strelok Pro

Post by Smirre »

More
Strelok pro is 100% reg met op en af tot op 300 met my 6.5 x55
MAAR
Links en Regs.....
Saterdag het wind 18km/h uit 9h gewaai...Strelok se 11kliks..ek het net 5 gestel en was in die kol
Hoekom sal dit wees,,die hoogte verstelling is presies reg

Smirre
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Strelok Pro

Post by Gawie(13mm) »

Smirre, is jou spoed en BC bevestig tot op 600 of 700 m?

Op 300m maak vertikale difleksie agv. dwarswinde en "spindrift" nie 'n groot verskil nie.
Ek het egter al gevind dat mirage 'n groot rol speel. Veral met 'n wind wat plankdwars waai. Veral op 300m is die teiken nie werklik waar jy mik nie ;D Ek hoop jy het aantekeninge in jou logboek gemaak van jou waarnemings.

Daar is sekere dinge waarvoor die aplikasies nie voorsiening kan maak nie. Mirage is een daarvan. Deur aantekeninge te maak, selfs tydens kompetisies, help altyd in die toekoms.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Strelok Pro

Post by Smirre »

Gawie
Als is ingelees
EK maak seker erens n fout

Het in Kroonstad Strelock settings gebruik en was heeltemal uit
Vandaar my eie setting gebruik

Smirre
Post Reply