[url][/url]
Hi da, enige kontakte waar ek n dolk met n skede van so 30 cm kan kry? My oudste het een paar jaar terug persent gekry en jongste eis nou sy pond. As die kluis se deur oopgaan moet daar altyd eers "swaard" gekyk word...
Dankie
Waar kry mens n dolk te koop?
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Waar kry mens n dolk te koop?
Hierdie man kan vir jou een maak. Wel jy kan hom self gaan maak.
https://www.facebook.com/neels.vandenberg?fref=nf
https://www.facebook.com/neels.vandenberg?fref=nf
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Waar kry mens n dolk te koop?
Jy kan by Classic Arms ook vra, http://www.classicarms.co.za
Hier is sommer lys van wat hulle op hulle wesbite het
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1869
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Waar kry mens n dolk te koop?
Sharp Edge in Sandton City spesialiseer in messe en swaarde
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Waar kry mens n dolk te koop?
Enige "China" shop! Gaan kyk by die een by Flamwood Point, daar by Debonairs. Eks redelik seker ek het al daar gesien!
Aim small, miss small
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Waar kry mens n dolk te koop?
Bid or buy.
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Waar kry mens n dolk te koop?
Dankie manne ek gaan die lysie deurwerk.. Eugene jou voorstel gaan dalk die naaste en goedkoopste wees!
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Waar kry mens n dolk te koop?
Matewis,
Kontak gerus vir Steven Sutherland (Pretoria) - ook 'n forum lid. Soek stephensonsknives.
Hy toor met 'n stuk staal en maak pragtige messe. Hy sal sekerlik jou dolk kan reproduseer of iets persoonlik kan verskaf.
http://www.stephensonsknives.com
Viking
Kontak gerus vir Steven Sutherland (Pretoria) - ook 'n forum lid. Soek stephensonsknives.
Hy toor met 'n stuk staal en maak pragtige messe. Hy sal sekerlik jou dolk kan reproduseer of iets persoonlik kan verskaf.
http://www.stephensonsknives.com
Viking
" My idea of gun control is using BOTH hands!"