Nuut op forum

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Smit@50
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm

Nuut op forum

Post by Smit@50 »

Hallo almal is al n geruime tyd deel van forum my net nog nooit voorgestel nie . Ek 52 jr ou bly in bosveld in Ellisras . Het altyd geweet gejag toe begin boog jag nou weer terug op geweer jag agv oe wat so sleg raak . Tans het ek n .22 norinco , Howa 308 n Howa dikloop 223 n Lames over under haelgeweer . CP 1 vector 9 mil pistool en ZC P09 9 mm n Hatsun pcp no1 windbuks . En ek geniet al die gewere . So paar maande terug begin herlaai en vind dit baie interesant . Hou daarvan om dinge self te doen van naaiwerk tot sweiswerk sien alles as n uitdaging. Se altyd n ander persoon voel nie oor jou goed soos wat jy self daaroor voel nie. Nou dit is ek .
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Nuut op forum

Post by Johan Nel »

Hallo Smit@50. Synde ons tydgenote is met soortgelyke kwale, 'n spesiale welkom aan jou. Geniet dit hier en kom gesels gerus saam.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuut op forum

Post by Jacquesb »

Welkom vriend.
Geniet die forum.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Nuut op forum

Post by Boesman10 »

Welkom Smit@50. Moet dit nie eintlik Smit@52 wees nie ;D
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
Smit@50
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm

Re: Nuut op forum

Post by Smit@50 »

Boesman jy is te slim [WHITE SMILING FACE]wys jou lank is ek al op forum .
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuut op forum

Post by jamalley »

Welkom mater, na 50 tel die werklike ouderdom mos nie meer nie.
Post Reply