Nie so seer boere raad nie, maar wyshede van die oumense waarby ons kan baat:
- watervoels word aan die nek op getel as in die water, nie aan die pote of vlerk nie; dit skep water wat hulle nat en swaar maak.
- voels word aan die nek op gehang, wild aan die agterpote as rypgemaak word.
- probeer om altyd die wind in jou gesig en die son op jou rug te hou wanneer jy jag
- probeer om altyd die wind op jou rug en die son in jou gesig te hou wanneer jy vis vang
- ou visse hou van nuwe vliee, joun visse van ou vliee
- vir oop visier jag; maak voorste korrel swart met brandende vuurhoutjie, wit met bordkryt as laat skemer geskiet moet word.
Wysheid met die grysheid
- vratvark
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 17, 2015 10:39 am
Wysheid met die grysheid
When 'arf of your bullets fly wide in the ditch,
Don't call your Martini a cross-eyed bitch;
She's human as are you - Kipling
Don't call your Martini a cross-eyed bitch;
She's human as are you - Kipling
