Rock chucker of Big Boss 2 en hoekom?
- phb
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Mar 28, 2014 2:05 pm
Rock chucker of Big Boss 2 en hoekom?
Wie het al met beide die "presses" gewerk? Watse een verkies julle en hoekom?
Tyd vir n upgrade en sit en twyfel watse een om voor te gaan. Duurste is nie altyd die beste nie...
Hoor graag van julle.
Groete,
phb
Tyd vir n upgrade en sit en twyfel watse een om voor te gaan. Duurste is nie altyd die beste nie...
Hoor graag van julle.
Groete,
phb
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Rock chucker of Big Boss 2 en hoekom?
phb ek luister saam met jou. Ek het na dieselfde opsies as jy gekyk maar dit was bietjie rof vir my. Ek het toe met LEE se groot Clasic cast press gegaan en wonder nounog hoekom die ander 2 soveel duurder is.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rock chucker of Big Boss 2 en hoekom?
Maat hulle is so nabe aan mekaar ek dink nie baie mense sal die verskil kan sien nie. In die US is al verskil tussen die manne daar dat die Redding in Amerika gemaak word en die RCBS nou in China (Die amerikaners hou nie baie daar van nie).Die een lekker ding vir my van die redding is die tube wat hy onder het wat die primer vang as jy jou dop size.
Hulle is al 2 baie lekker en die enigste een beter imo is die Forster Co-Ax
Hulle is al 2 baie lekker en die enigste een beter imo is die Forster Co-Ax
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 695
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Rock chucker of Big Boss 2 en hoekom?
phb ek het geleer om te laai op n Rock chucker, en besit nou n Big Boss II. Beide is puik produkte, en jy sal nie met een n fout maak nie. Ek stem saam met Kapt. die primer vang metode van die Redding werk goed (dalk so bietjie beter as die RCBS).
As ek nou moes koop, wil ek sê vat die goedkoper een, en spandeer die balans op iets handig soos n universal decapping die, bullet puller, ens.
As ek nou moes koop, wil ek sê vat die goedkoper een, en spandeer die balans op iets handig soos n universal decapping die, bullet puller, ens.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Rock chucker of Big Boss 2 en hoekom?
+1 spaar die ekstra geld vir n goeie "die" stel, dit maak net so groot verskil.Jaco vdW wrote:phb ek het geleer om te laai op n Rock chucker, en besit nou n Big Boss II. Beide is puik produkte, en jy sal nie met een n fout maak nie. Ek stem saam met Kapt. die primer vang metode van die Redding werk goed (dalk so bietjie beter as die RCBS).
As ek nou moes koop, wil ek sê vat die goedkoper een, en spandeer die balans op iets handig soos n universal decapping die, bullet puller, ens.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Rock chucker of Big Boss 2 en hoekom?
Kyk ook na die forster press. Hulle dies skroef nie in die press nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Rock chucker of Big Boss 2 en hoekom?
100% - daai Classic Cast is 'n Meneer van 'n press!!Pvdw wrote:Ek het toe met LEE se groot Clasic cast press gegaan en wonder nounog hoekom die ander 2 soveel duurder is.
......en hy het ook 'n pypie vir die primers!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Rock chucker of Big Boss 2 en hoekom?
As jy wil upgrade, doen jouself die guns en koop die Forster co-Ax press. Jy sal nooit weer terug kyk nie.
Hy sentreer die die en doppie met mekaar, het hefboom wat reguit af trek en nie dwars nie, maw geen speling op die meganisme nie, ens ens ens. Doen bietjie navorsing en bedank my na die tyd
oja het ook pypie vir die primers
Hy sentreer die die en doppie met mekaar, het hefboom wat reguit af trek en nie dwars nie, maw geen speling op die meganisme nie, ens ens ens. Doen bietjie navorsing en bedank my na die tyd
oja het ook pypie vir die primers
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Rock chucker of Big Boss 2 en hoekom?
............teen 3 maal die prys van die Classic cast!MJK wrote: oja het ook pypie vir die primers
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Rock chucker of Big Boss 2 en hoekom?
phb,
Ek het 'n Rockchucker pers gehad. Baie stewige pers met hope wringkrag.
My pers het die ou gebruikte slagdoppies uitgegooi deur 'n gleuf wat in die hoofskag gesny is. Slagdoppies is deur 'n bakkie opgevang wat rondom die skag gepas het. Daai pers was my eerste pers, aangekoop in 1974.(ek was nog jonk en onbeskof en het nie gewarrie oor slytasie op perse nie.
Feit is dat ek agtergekom het dat daar redelike slytasie op die hoof skag was na baaaie gebruik, agv volgende rede:
Neerslag van gebruikte slagdoppies wat met olie op skag gemeng het en die skag geskuur het met gepaardgaande slystasie en speling op die hoof skag, iets wat nie wenslik is vir akkurate, herhaalbare herlaaiwerk nie.
Die RCBS is toe vervang met 'n Redding Ultramag pers. Wat ek hou van hierdie pers is jy kan jou hande inkry om die patroon as hy in die dophouer is, hy het baie wringkrag, en gebruikte slagdoppies word opgevang deur 'n buis wat gekoppel is aan die onderkant van die hoof as, maw slagdoppies en newe produkte raak nie aan die buitekant van die pers se hoofskag nie- skag area is skoner en abrasie word beperk.
Ek sien die Boss2 het ook so 'n buis stelsel, terwyl die RCBS nog steeds die ou slagdoppies langs die skag uitwerp met die residu wat op die skag kan beland.

- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Rock chucker of Big Boss 2 en hoekom?
Boss 2 juis oor jy uit vsa uitkom
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- phb
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Mar 28, 2014 2:05 pm
Re: Rock chucker of Big Boss 2 en hoekom?
Dankie sover, wil my voorkom dat meeste meer teen gunste is van die big bos 2. Die Forster sal ook nou oorweeg word, waar in SA koop mens hulle teen die beste prys? Wat sal so outjie jou uit die sak jaag?
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Rock chucker of Big Boss 2 en hoekom?
Humansdorp se Ko-operasie prys op Bigg Boss 2 is bitter goed. Ek wil graag een daar koop. Dis net te ver. Tussen die 2 wonder ek watter een die minste bullet runout sal gee.
Groete, Willie
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1617
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Rock chucker of Big Boss 2 en hoekom?
Hulle stuur hom vir jou vir omtrent R100 ekstra. Myne binne 3 dae gekry. Vir meer as dubbel, dink ek nie die algemene herlaaier gaan 2X beter laai met n Foster nie.Williel wrote:Humansdorp se Ko-operasie prys op Bigg Boss 2 is bitter goed. Ek wil graag een daar koop. Dis net te ver. Tussen die 2 wonder ek watter een die minste bullet runout sal gee.
Rcbs ook lekker press, maar big boss in my opinie beter en goedkoper
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rock chucker of Big Boss 2 en hoekom?
Moet net nooit met n pel se co-ax werk as jy nie self een het nie nie want jy gaan vir altyd een wil he.Ek het die Big Boss2 nou onlags gekoop en is 100% gelukkig hy werk soos n boss maar ek dink ek moes ma die Forster gekoop het. Co-Ax is net ongelukkig 2x die prys van die boss2. Soos Beendr se ek glo nie ons gaan regtig 2x beter laai nie maar hy het n paar lekker tricks.Daai "shell holder" is bitter oulik
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
ShaunR
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Sat Feb 14, 2015 6:49 pm
Re: Rock chucker of Big Boss 2 en hoekom?
Here I have to agree with Capt.Oblivious. I own a Forster Co-Ax press with a wide range of Forster dies which i generally import from Brownells in the USA because with postage and import duties it was just much cheaper. The jaws are fantastic, overall run out is kept to a minimum and its a fantastic press. Ask anybody who has one and I doubt that you will find an unhappy reloader. Only problem is the price in SA.Capt. Oblivious wrote:Moet net nooit met n pel se co-ax werk as jy nie self een het nie nie want jy gaan vir altyd een wil he.Ek het die Big Boss2 nou onlags gekoop en is 100% gelukkig hy werk soos n boss maar ek dink ek moes ma die Forster gekoop het. Co-Ax is net ongelukkig 2x die prys van die boss2. Soos Beendr se ek glo nie ons gaan regtig 2x beter laai nie maar hy het n paar lekker tricks.Daai "shell holder" is bitter oulik
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Rock chucker of Big Boss 2 en hoekom?
Het onlangs Redding produkte gekoop en wat ek van hou, is daar staan 'n naam van die person wat jou produk met die hand aanmekaar gesit en getoets het en nie net made in China of waar ook al nie.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Rock chucker of Big Boss 2 en hoekom?
Die beste press is die een met die reguitste matrys in.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- phb
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Mar 28, 2014 2:05 pm
Re: Rock chucker of Big Boss 2 en hoekom?
Dries, amper so iets, maar sou eerder se die beste press is die een saam n matrys wat jou die reguitste ammunisie gee..