Ordentlike QD mounts Rechnagel
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Ordentlike QD mounts Rechnagel
Ek het nou 'n maand terug besluit om maar die plundge te vat en te spaar vir goeie QD mounts. ek is toe voorgestel om Rechnagel te vat, Want daar het 'n groot hoeveelheid gekom so ek kan spaar daarvoor en sal dan nog kan kry. nou kry ek nie veel inligting op die internet oor hulle nie. Ek neem aan a.g.v. die prys gebruik min mense dit, maar geen QD mounts werk vir my wat "goedkoop" is nie.
Nou die goed kos R4.5k so as ek dit koop wil ek nie ontevrede wees nie.
Daar is 'n paar modelle van hulle en ek het van hulle gesien en dit lyk regtig baie mooi.
Is rechnagel selfde as EAW?
Wat kan julle my van hulle vertel?

- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Ordentlike QD mounts Rechnagel
Recknagel en ERA is dieselfde goed. Eramatic as ek reg onthou. Ek het n stel op my custom 404. Ek het nog nie better vervaardigde mount teegekom nie. Hulle is mini meganiese kunswerkies- die afwerking is foutloos. En hulle lyk mooi op n klasieke geweer.
Maar daar is niks verkeerd met Talley Q.d of warne nie wat jou 3k minder gaan kos. Ek sou erenstig na Talley kyk voor ek weer Reknagel koop. En alhoewel die swing off konsep "uniek" is kan ek nie sien dat dit sterker/swakker as n ander konsep kan wees nie. As dit n >80k geweer is doen dit maar ek sou dit nou nie op n <40k Mauser/Sako/Winchester etc. gaan sit nie- n duur geweer "verdien" seker duur mounts.
Daai geldjies kan na n beter scope toe gaan. My warnes lyk net so netjies op die 7mm in alle eerlikheid. 3k op n gevaarlike wild teleskoop skuif jou van Nikon na Leupold of amper van Leupold na n duitse maak toe. Onthou ook dat as jy "commit" het op Era 25 mm of 30mm ringe- jy waarskynlik altyd by daai grote sal moet bly- omdat hulle nie so algemeen voorkom nie, en nie so maklik verkoop gaan word of geruil word.
Weens die meganisme op op die ERa's mount die scope nie so laag soos met die talleys en warne nie. Dit is iets om te oorweeg- natuurlik afhangend van jou teleskoop en die cheeckweld wat jou kolf jou gee. En n mens sal eerder minder fancy mounts opsit wat reg pas as anders om.

.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Ordentlike QD mounts Rechnagel
Dis die ding ek sukkel om tally te kry en warne werk nie op my geweer nie.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Ordentlike QD mounts Rechnagel
Praat met Oom Steve Fourie, hy bring gereeld Talley in vir sy boue.alecjohnson wrote:Dis die ding ek sukkel om tally te kry en warne werk nie op my geweer nie.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Ordentlike QD mounts Rechnagel
Ek het klaar n vortex teleskoop en ek gaan noe n sent spandeer op n lae vergroting teleskoop terwyl ek met oopvesier kan skiet nie. Ek het n vortex vir vlaktewild en ek wil nie elke keer oor zero nie. Dis waarom ek daarop besluit het om goeie ringe te kry. Dis in elkgeval die laaste ding wat ek op my roer gaan sit.
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
Re: Ordentlike QD mounts Rechnagel
Ek het nou die dag deur recknagel se katalogis geloer, dis ongelukkig als in duits dis hoekom ek dink daar min inligting beskibaar is. Maar die produkte lyk briljant en hulle het minsten 5 verskillende tipes "swing mounts".
Laai die katalogis af ek kyk daarna, daar is ook n bestel vorm op die laaste bladsy. Daar behoort nie probleme te mees met uit/invoere van duitsland nie, en mag n paar rand goedkoper as handelaars wees.

30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
-
Boomstomp
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm
Re: Ordentlike QD mounts Rechnagel
Ek sit met dieselfde probleem as jy!alecjohnson wrote:Dis die ding ek sukkel om tally te kry en warne werk nie op my geweer nie.
Het na die EAW mounts gekyk... R9k om in te bring, dit en Rechnagel is feitlik selfde dink ek.
Dit lyk baie mooi vir my op 'n geweer, maar om sulke duur ringe op 'n CZ te sit wat net R13k gekos het... ek dink nog daaroor! het gelukkig nie nou die geld daarvoor nie, sal ook maar moet spaar as ek besluit om daai roete te gaan.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Ordentlike QD mounts Rechnagel
Ek het klaar die besluit gemaak. Dankie mense. Ek sal maar rechnagel opsit oor 2-3 maande.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Ordentlike QD mounts Rechnagel
Kyk jy gaan hulle geniet. Wees maar net versigtig om die ringe te styf vas te draai. Daai toleransies is BAIE fyn. Jy druk n scope se tube binne sy m$)r sonder te veel sukkel. En daai is ondervinding nie hoor sealecjohnson wrote:Ek het klaar die besluit gemaak. Dankie mense. Ek sal maar rechnagel opsit oor 2-3 maande.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Ordentlike QD mounts Rechnagel
Dankie dries gelukkig het ek n vortex scope so ek lees hulle waarborg is goed as ek 11-1-11 aanvang

- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am